SA se to­pat­le­te kap ASA oor span­keu­ses

Beeld - - Sport - Wim P­re­to­ri­us

At­le­tiek Suid-A­fri­ka (ASA) loop on­der kwaai kri­tiek in sport­krin­ge deur vir die span­keu­ses wat hy vir vol­gen­de maand se Wê­reld­by­een­koms in Lon­den ge­maak het.

Be­ne­wens die in­slui­ting van vier ma­ra­thonat­le­te wat nie on­der die top-130 in hul i­tem in die wê­reld tel nie, het ASA 13 at­le­te weg­ge­laat wat wél aan die In­ter­na­si­o­na­le Ver­e­ni­ging van At­le­tiek­fe­de­ra­sies (IAAF) se ver­eis­tes vol­doen het en aan­sien­lik ho­ër op die wê­reld­rang­lys in hul on­der­skeie i­tems is.

On­der die 13 tel Hen­ri­cho Bruin­tjies (100 m)‚ Ryn­ardt van Rens­burg (800 m)‚ Way­ne Sny­man (20 km-pad­wed­loop)‚ Cor­nel F­re­de­ricks en LJ van Zyl (al­bei 400 m-hek­kies).

Van Suid-A­fri­ka se voor­ste at­le­te wat wel die span ge­haal het, het op so­si­a­le me­dia ASA se span­keu­ses be­vraag­te­ken.

“Dis al­les goed en wel wan­neer jy ta­lent pro­beer ont­wik­kel, maar wan­neer daar ’n ge­leent­heid is om die ta­lent te help groei, maak jy die deur vir hul­le toe,” het A­ka­ni Sim­bi­ne, wat vir die 100 m en 200 m ge­kies is, Son­dag ge­twiet.

Way­de van Nie­kerk het ook ge­sê span­keu­ses be­hoort die laas­te pro­bleem te wees in ’n land met so­veel ta­lent. Vol­gens hom werk at­le­te te hard om dié ver­wer­ping te moet ver­duur.

Su­net­te Vil­joen, wat aan die spies­gooi sal deel­neem, het Sim­bi­ne se twiet ge­deel en ook haar te­leur­stel­ling uit­ge­spreek. “Stem vol­ko­me saam. Dis so te­leur­stel­lend. Hoe mo­ti­veer jy die jong, op­ko­men­de at­le­te as hul­le deel­na­me ge­wei­er word?”

Selfs die voor­ma­li­ge B­lits­bok­af­rig­ter Paul T­reu het kri­tiek uit­ge­spreek en ge­sê die be­leid vir e­li­te-sport (soos wat ASA dit toe­pas) strook nie met die re­ge­ring se doel­wit om mas­sa­deel­na­me aan te moe­dig nie.

Vol­gens Wil­helm de Swart, ’n sport­ska­kel­be­amp­te by Tuks se ho­ë­pres­ta­sie­sen­trum, gee ASA aan at­le­te ge­leent­heid om teen die span­keu­ses te ap­pel­leer.

Vic­tor Ho­gan, wat aan­vank­lik deel van die span was, is sy plek kwyt na­dat hy ver­le­de jaar po­si­tief ge­toets het vir ’n ver­bo­de mid­del. ASA het Ho­gan aan die span ont­trek en nie ’n plaas­ver­van­ger ge­kies nie.

ASA moet boon­op ook pa staan vir die feit dat sy 4x100mans­af­los­span nie deur die IAAF uit­ge­nooi is om in Lon­den te hard­loop nie – dít on­danks die feit dat SA na­el­lo­pers van­jaar met drie van die se­we vin­nig­ste tye ter wê­reld spog.

ASA het vroe­ër van­jaar be­sluit om die na­si­o­na­le kam­pi­oen­skap op die­self­de na­week te hou as die IAAF se Aflos­wê­reld­by­een­koms in die Ba­ha­mas. Ge­volg­lik het die to­pat­le­te eer­der in Pot­chef­stroom deel­ge­neem.

Met Sim­bi­ne, Van Nie­kerk en T­han­do Ro­to wat reeds van­jaar die 100 in min­der as tien se­kon­des af­ge­lê het, sou die land ’n ge­dug­te span kon in­skryf.

Fo­to: GETTY IMAGES

Ma­ri­ka Koroi­be­te, Is­rael Fo­lau en Ber­nard Fo­ley ty­dens ’n sweet­ses­sie van die Aus­tra­lie­se toets­rug­by­groep op 22 Ju­lie in Syd­ney. Die af­rig­ter, Mi­cha­el C­hei­ka, het met sy spe­lers se gal ge­werk om hul­le fi­siek en gees­te­lik voor te be­rei vir die ko­men­de Rug­by­kam­pi­oen­skaps­reeks en ver­naam die toet­se teen die All Blacks. Die pleis­ters waar­mee die spe­lers se mon­de hier toe­ge­plak is, is da­rem nie om hul smoe­le te snoer nie, eer­der om die man­ne te kon­di­si­o­neer om deur hul neu­se a­sem te haal, het die span se brei­er­korps die aar­di­ge to­neel­tjie ver­dui­de­lik. Die Wal­la­bies en Ki­wi’s pak me­kaar op 19 Au­gus­tus in die ANZ­sta­di­on in Syd­ney. Lees be­rig op bl. 14.

Way­de van Nie­kerk

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.