Ri­an keer bin­ne­kort te­rug na Ja­ca­ran­da FM

Beeld - - Voorblad - – Ca­rien Gro­bler

Die ge­wil­de aan­bie­der Ri­an van Heer­den keer te­rug na Ja­ca­ran­da FM vir die splin­ter­nu­we Af­ter­noon D­ri­ve S­how wat week­dae van 16:00 tot 19:00 uit­ge­saai word, het dié ra­di­o­sta­sie gis­ter­og­gend aan­ge­kon­dig. Van Heer­den sal sy eer­ste pro­gram Maan­dag 31 Ju­lie aan­bied.

Ke­vin Fi­ne, hoof­be­stuur­der van Ja­ca­ran­da FM, sê in ’n ver­kla­ring op die sta­sie se web­tuis­te: “Dit is won­der­lik om Ri­an te­rug te ver­wel­kom.”

Van Heer­den, wat van­jaar die South A­fri­can Li­ber­ty Ra­dio-prys ge­wen het, sê: “Ek is so bly om te­rug te wees op die lug met Ja­ca­ran­da FM. Ra­dio is in my bloed en ek het be­sef dat ek veels te lief is vir die Ja­ca­ran­da-luis­te­raars om net weg te stap. Ek het pro­beer, maar ek kan ra­dio nie los nie, want dis my huis!”

Ri­an van Heer­den

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.