Ab­sa staan nie pa vir SIM­stre­ke

Beeld - - Nuus - Mal­her­be Nie­na­ber

Ab­sa sê sy stel­sels is veilig en werk­ne­mers kry nie toe­gang tot kli­ën­te se aan­meld be­son­der­he­de nie.

Hy kan daar­om nie aan­spreek­lik ge­hou word a skub e r mis­da­di­gers men­se se per­soon­li­ke i­den­ti­fi­ka­sie nom­mer( P IN) en wag­woor­de ge­bruik nie.

Die bank het gis­ter ge­re­a­geer op vrae oor die moont­lik­heid dat swak plek­ke op sy web­werf daar­toe sou kon lei dat kli­ën­te se PIN aan­lyn ge­wy­sig word na­dat hul sel­foon se SIM-kaart ver­vang is.

Ab­sa is ge­vra of dit moont­lik i som­me t die“Re set P IN ”- funk­sie op die in­ter­net bank plat­form waar­op kli­ën­te aan­meld die PIN te wy­sig as jy net die re­ke­ning­nom­mer ken.

Met dié op­sie word ’n ken­nis­ge­wing oor die PIN-wy­si­ging na die kli­ënt se sel­foon ge­stuur. Die kli­ënt moet dit dan aan­vaar en ’n deel van sy wag­woord op die in­ter­net­plat­form tik. Dan moet die bank­re­ke­ning­nom­mer en die bank­kaart se PIN ook in­ge­vul word om voort te gaan.

In Ju­nie het Ab­sa ge­sê hy knap sy stel­sels op om on­ge­mag­tig­de toe­gang tot bank­re­ke­nin­ge moei­li­ker te maak.

Tal­le bank­kli­ën­te land­wyd het die af­ge­lo­pe jaar al dui­sen­de ran­de ver­loor in on­ge­mag­tig­de ont­trek­kings uit hul re­ke­nin­ge na­dat ’n SIM-ver­van­ging op hul sel­foon­nom­mer ge­doen is.

’n Ku­ber­mis­da­di­ger kan ’n kli­ënt se ken­nis­ge­wings van die bank ont­vang en met die kli­ënt se aan­meld be­son­der­he­de toe­gang tot sy bank diens­te ver­kry as hy ’n SIM-kaart ver­vang.

Ab­sa het gis­ter ge­maan dat ku­ber­mis­da­di­gers toe­ne­mend in­ge­wik­kel­der ma­nie­re ge­bruik om kli­ën­te se bank­be­son­der­he­de te be­kom, soos uit­vis­sing-e-pos en SIM-ver­van­gings.

“Ons be­veel aan dat men­se nooit hul per­soon­li­ke in­lig­ting met e­nig­ie­mand deel nie.”

As kli­ën­te se reg­ma­ti­ge aan­meld be­son­der­he­de ge­bruik word om toe­gang tot hul re­ke­ning te kry, sê Ab­sa, kan hy nie vir hul ver­lies aan­spreek­lik ge­hou word nie.

“E­nig­ie­mand an­ders wat die kli­ënt se PIN wy­sig, moet sy aan­meld be­son­der­he­de ken om­dat net die kli­ënt die ka­rak­ters van die wag­woord wat weg­ge­laat is, sal ken.”

In Mei is be­rig dat Da­wie de Vil­liers, oud-S­pring­bok-kap­tein en oud­mi­nis­ter, ver­goed sou word na­dat so­wat R430 000 uit sy en sy vrou se bank­re­ke­nin­ge ont­trek is.

Sy vrou se Vo­da­com-SIM­kaart is ver­vang.

Wi­cus P­re­to­ri­us, re­dak­teur van die tyd­skrif Tuis, het net meer as R100 000 ver­loor na­dat SIM-ver­van­gings op sy Vo­da­com-re­ke­ning ge­doen is.

Ab­sa sê hy het die klag­tes met al­bei kli­ën­te uit­ge­klaar en kan om ver­trou­lik­heid s re­des nie hul ver­goe­ding be­kend maak nie.

Se­dert­dien het tal­le kli­ën­te van Ab­sa, S­tan­dard Bank, Vo­da­com en MTN land­wyd soort­ge­ly­ke klag­tes ge­op­per.

Die mees­te van hul­le sê die bank het hul­le 50% van die geld wat hul­le ver­loor het, aan­ge­bied en’ n ver­trou­lik­heid s oor­een­kom smet hul­le ge­sluit.

Vo­da­com het in Ju­nie be­ves­tig dat hy ie­mand wat be­trok­ke was by die SIM-ver­van­ging op De Vil­liers se re­ke­ning uit­ge­ken het en dié per­soon se kon­trak met ’n sa­ke­ven­noot is be­ëin­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.