Is jou klein­ding die ou­lik­ste?

Beeld - - Nuus -

Beeld is op soek na die ou­lik­ste ba­ba in die koe­rant se ver­sprei­dings­ge­bied.

Van­jaar is daar gróót pry­se op die spel!

Ba­bas jon­ger as 12 maan­de wat in Beeld se ver­sprei­dings­ge­bied woon, kan in­ge­skryf word. Beeld word in Gau­teng, Lim­po­po, Noord­wes, M­pu­ma­lan­ga en K­waZu­lu-Na­tal ver­sprei.

Ba­bas se fo­to’s word el­ke laas­te Woens­dag van die maand in Beeld ge­pu­bli­seer.

Le­sers kry dan die ge­leent­heid om vir hul guns­te­ling­ba­ba te stem deur die ba­ba kom­pe­ti­sie stem stro­kie, wat el­ke dag in die koe­rant ver­skyn, in te vul, dit uit te knip en aan ons te pos so­dat dit ons voor die slui­tings­da­tum be­reik.

Die slui­tings­da­tum vir stem­me is el­ke keer die laas­te Woens­dag van die vol­gen­de maand.

Die wen­ner sal die Maan­dag daar­na in Beeld en op die koe­rant se Fa­ce­book­blad aan­ge­kon­dig word.

El­ke oor­spronk­li­ke skeur­stro­kie tel as ’n stem. Fo­to­sta­te of af­skrif­te tel nie. Jy kan so­veel keer stem soos wat jy wil.

As jy die pos­diens wil om­seil, kan jy ook die stem­me voor die slui­tings­da­tum by Beeld se kan­to­re in Jo­han­nes­burg of P­re­to­ria af­laai. Die a­dres is Me­dia Park, Kings­way 69, Auck­land Park, Jo­han­nes­burg; of X­cel­park op die hoek van Ro­de­ricks- en Lynn­wood­weg, Lynn­wood, P­re­to­ria.

Die slui­tings­da­tum vir in­skry­wings vir Au­gus­tus se Ba­ba van die Maand is 25 Au­gus­tus 12:00. Die Au­gus­tus-ba­bas se fo­to’s word op 30 Au­gus­tus in Beeld ge­pu­bli­seer.

Wil jy in­skryf? S­tuur e-pos na ba­bas@beeld.com vir die vol­le­di­ge re­ëls en die be­pa­lings en voor­waar­des.

El­ke maand­wen­ner wen:

’n Va­kan­sie vir drie men­se vir een nag, ont­byt in­ge­sluit, ter waar­de van R4 000 by ’n oord van die Le­gends Hos­pi­ta­li­ty­groep; ’n Va­kan­sie ter waar­de van R3 500 by e­ni­ge Fo­re­ver Re­sorts­oord in Suid-A­fri­ka;

’n Gas­ver­sky­ning deur Ol­lie die Nar by die ba­ba se eer­ste ver­jaar­dag­par­ty­tjie. Die prys is R1 300 werd; ’n Ge­skenk­be­wys ter waar­de van R800 van P­ri­ma Toys;

’n Ge­skenk­be­wys ter waar­de van R500 van Ba­ta;

’n Ge­skenk­pak ter waar­de van R500 van 4aKid; en

’n Ge­skenk­pak met A­fri­kaan­se boe­ke ter waar­de van R500 van Pen­guin Rand­om Hou­se.

’n Va­kan­sie vir drie men­se vir t­wee nag­te, ont­byt in­ge­sluit, ter waar­de van R10 000 by ’n oord van die Le­gends Hos­pi­ta­li­ty­groep;

’n Va­kan­sie ter waar­de van R10 000 by e­ni­ge Fo­re­ver Re­sorts­oord in Suid-A­fri­ka;

’n Gas­ver­sky­ning deur Ol­lie die Nar by die ba­ba se kleu­ter­skool/speel­groe­pie vir sy/haar ver­jaar­dag, 20 par­ty­tjie­pak­kies in­ge­sluit. Die prys is R5 000 werd;

R10 000 kon­tant van Beeld;

’n Ge­skenk­be­wys ter waar­de van R1 500 van P­ri­ma Toys;

’n Ge­skenk­pak met A­fri­kaan­se boe­ke ter waar­de van R500 van Pen­guin Rand­om Hou­se; en

’n Ge­skenk­pak ter waar­de van R350 van Ba­ta.

T­wee­de plek:

’n Va­kan­sie vir drie men­se vir een nag, ont­byt in­ge­sluit, ter waar­de van R5 000 by ’n oord van die Le­gends Hos­pi­ta­li­ty­groep;

’n Va­kan­sie ter waar­de van R7 500 by e­ni­ge Fo­re­ver Re­sorts­oord in Suid-A­fri­ka;

’n Ge­skenk­be­wys ter waar­de van R1 500 van P­ri­ma Toys; en

’n Ge­skenk­pak ter waar­de van R200 van Ba­ta.

Der­de plek:

’n Va­kan­sie vir drie men­se vir een nag, ont­byt in­ge­sluit, ter waar­de van R5 000 by ’n oord van die Le­gends Hos­pi­ta­li­ty­groep;

’n Va­kan­sie ter waar­de van R5 000 by e­ni­ge Fo­re­ver Re­sorts­oord in Suid-A­fri­ka;

’n Ge­skenk­be­wys ter waar­de van R1 500 van P­ri­ma Toys; en

’n Ge­skenk­pak ter waar­de van R200 van Ba­ta.

Beeld se Ba­ba van die Jaar 2017 wen:

Jos­hua Ester­hui­zen van P­re­to­ria is op 4 No­vem­ber ge­bo­re.

Di­van Kru­ger van Cen­tu­ri­on is op 21 No­vem­ber ge­bo­re.

Ter­ran­ce Oa­ke van Mey­er­ton is op 10 No­vem­ber ge­bo­re.

Lan­je Swart van Rand­fon­tein is op 16 No­vem­ber ge­bo­re.

Han­ré Fou­rie van Doorn­poort is op 6 De­sem­ber ge­bo­re.

Mar­kus le Roux van Brak­pan is op 4 Ja­nu­a­rie ge­bo­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.