Blo­kraai 13 441

Beeld - - Nuus -

D­wars:

7. Rei­se van be­de­vaart­gan­gers na hul hei­li­ge plek

8. Die trek­pas gee

9. Ken­merk

10. Ver­neu­ker

11. Maal­tyd van ge­reg­te van A­sië se ge­wild­ste graan

13. Hy hou die vuur aan die gang

15. Be­ken­de ka­naal van Am­ster­dam

16. Te­rug­hel­len­de

18. See­vo­ëls

19. Groot grond­werk­tuie

Af:

1. Mees e­go­ïs­tie­se

2. Gees­te­lik swak ont­wik­kel

3. Iets ge­woons met ’n la­gie kos­ba­re hout be­dek

4. Groot dier van die koue stre­ke

5. On­be­skaaf en wild

6. Men­se wat on­ge­lo­wi­ges en min­der­be­voor­reg­tes in die o­pen­baar loop en be­ar­bei

12. Rug­by­be­we­gings om jou man te klop

14. Van ’n se­ke­re gods­diens

15. Lig­ver­skyn­sel in die Pool­stre­ke

17. Ou G­rie­ke se e­we­knie van die Ro­mein­se god Cu­pi­do

O­plos­sing van 13 440 D­wars:

1. Lieg; 8. Im­pe­ri­a­lis; 9. Koe­ra­sie; 10. Noen; 12. S­tre­we;

14. So­sy­se; 15. K­noe­te; 17. S­kel­le; 18. Heks; 19. Re­ne­gaat; 21. Al­li­ga­tors; 22. E­del.

Af:

2. Im­por­tan­te; 3. Gier; 4. S­pa­sie; 5. Droë­ys; 6. Dam­na­sie; 7. A­syn; 11. Ek­sal­ta­sie;

13. E­del­smid; 16. Eer­dat; 17. Se­noon; 18. Haas; 20. Ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.