O­marm eer­der di­ver­se kul­tu­re

Beeld - - Kommentaar -

Stoe­re A­fri­kaan­se Suid­A­fri­ka­ner, eMa­lahle­ni (Wit­bank)

Hen­ry Ford en Bill Ga­tes het met hul vi­sie die he­le wê­reld vir e­wig ver­an­der. Ons pluk al­mal die vrug­te daar­van.

En die ATKV met sy nu­we be­na­de­ring van in­klu­si­wi­teit pleks van eks­klu­si­wi­teit? Dei­d­re Le Ha­nie se vi­sie om 1 mil­joen le­de te kry teen­oor die hui­di­ge 70 000 dui op ’n stra­te­gie van voor­uit­gang en in­klu­si­wi­teit. 1 mil­joen het tog meer tref­krag?

As ’n skool­hoof op SABC2-nuus kan aan­dui dat die ge­mid­del­de van sy skool van in die 40% na in die 80% ge­styg het na­dat die ATKV be­trok­ke ge­raak het, kan ons be­kos­tig om nie be­trok­ke te raak nie?

Laat ons lie­wer die di­ver­se kul­tu­re o­marm as om aan te hou kerm oor swak on­der­wys. Laat ons eer­der praat van “ons” as “hul­le” en só lei­er­skap met ’n span­po­ging be­vor­der!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.