Goeie Nuus

Je­sus se vrae ont­mas­ker

Beeld - - Middelblad - – S­te­phan Jou­bert

Je­sus het ge­du­rig goeie vrae ge­vra. Sy vrae was pad­lang­se vrae wat ont­mas­ker, ont­hul en uit­daag.

Van die so­wat 135 vrae op Je­sus se lip­pe in die e­van­ge­lies, lees ek on­der meer in die Mat­te­us-e­van­ge­lie van re­to­rie­se vrae soos: “As jy slegs jou broers groet, wat doen jy meer as die an­der gods­diens­ti­ges?” (5:47). “Wie van jul­le kan deur hom te be­kom­mer een uur by sy le­we by­voeg?” (6:27).

Maar Je­sus vra ook i­den­ti­teits­vrae: “Wie sê die men­se is die Seun van die mens?” (16:13).

Of lo­ja­li­teits­vrae, soos: “Kan jul­le die be­ker drink wat Ek moet drink?” (20:32).

Ont­mas­ke­ren­de vrae oor sy teen­stan­ders se mo­tie­we is ook vol­op: “Hoe­kom wil jul­le My ver­ne­der? (22:18).

Maar mis­kien is Je­sus se ont­hul­lend­ste vraag daar­die een wat ook aan ons elk­een se a­dres ge­rig is: “Wie sê jul­le is Ek?” (16:15). Die ant­woord hier­op kan ons slegs met ons eie le­we be­ant­woord. Hier­die vraag kon­fron­teer ons met ’n nu­we be­ly­de­nis en be­le­we­nis van Hom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.