45 000 ver­wag by 2 fees­te in Ok­to­ber

Beeld - - Kuns & Vermaak - Ma­ri­a­na Ma­lan

T­wee ta­maai rock­fees­te met vyf in­ter­na­si­o­na­le groe­pe wag in Ok­to­ber vir rock­gees­drif­ti­ges.

Rocking the Dai­sies en Op­pi­kop­pi vind die­self­de na­week plaas – van 5 tot 7 in die ge­val van Op­pi­kop­pi en van 5 tot 8 in die ge­val van Dai­sies.

Die in­ter­na­si­o­na­le groe­pe wat kom, is die B­rit­se DJ Pa­trick Top­ping, die B­rit­se e­lek­tro­nie­se mu­siek­duo S­na­ke­hips, die Aus­tra­lie­se DJ Flu­me (Har­ley Ed­ward S­treten), die Nieu-See­land­se in­die- e­lek­tro­nie­se or­kes The Na­ked and Fa­mous en die Ier­se in­die-rock­or­kes Two Door Ci­ne­ma Club.

Vol­gens Misha Loots, die me­de­or­ga­ni­seer­der van Op­pi­kop­pi, het hul­le baie ge­leer uit hier­die eer­ste sa­me­wer­kings­oor­een­koms tus­sen die t­wee fees­te.

“Op­pi­kop­pi se da­tums was in die ver­le­de (Au­gus­tus) reg in die mid­del van die Eu­ro­pe­se fees­sei­soen en dit het al hoe moei­li­ker ge­raak om oor­se­se kuns­te­naars hier­heen te lok.”

Vol­gens Loots speel die hoof­kuns­te­naars die Vry­dag­aand by die een fees en die Sa­ter­dag­aand by die an­der een. Daar is ook plaas­li­ke kuns­te­naars wat om die beurt op­tree. An­der speel net by die een fees of die an­der.

“Dit verg baie or­ga­ni­sa­sie, maar dit is die moei­te werd,” sê hy. “Wan­neer ’n groep of mu­si­kant van oor­see kom, moet daar vir hul­le nog ’n by­ko­men­de op­tre­de in ’n an­der deel van die land ge­re­ël word. Or­ga­ni­seer­ders van die fees­te het hul han­de vol met ’n fees en dit maak sin om dan nie nog ’n op­tre­de te hoef te re­ël nie.”

Laat­sla­pers het die spe­si­a­le kaar­tjies mis­ge­loop wat vroeg­ty­dig be­skik­baar ge­stel is vir Op­pi­kop­pi. Daar is nou net ge­wo­ne kaar­tjies be­skik­baar. Daar is ook nog kaar­tjies be­skik­baar vir Rocking the Dai­sies.

Dis van­jaar die 23ste keer dat Op­pi­kop­pi in Northam aan­ge­bied word en daar is se­we ver­hoë. So­wat 20 000 men­se word ver­wag. Van­jaar se te­ma is “Me, the Man­go Pic­ker”, ge­ïn­spi­reer deur die mu­siek van die jazz­bas­ki­taar­spe­ler Car­lo Mom­bel­li, wat ge­re­ken word as een van die wê­reld se bes­te.

“Me, The Man­go Pic­ker” het vi­su­eel ge­stal­te ge­kry in ’n ont­werp van Ba­ne­le K­ho­za, wat dwars­deur vir al­le be­mar­kings­ma­te­ri­aal ge­bruik word.

Rocking the Dai­sies word vir die 12de keer bui­te Dar­ling ge­hou.

Die or­ga­ni­seer­ders re­ken dat so­wat 45 000 men­se die t­wee fees­te oor die na­week sal by­woon.

On­der die plaas­li­ke kuns­te­naars wat op­tree, is Des­mond & the Tu­tus, Die Heu­wels Fan­tas­ties, No­ma­dic Or­ches­tra, Black Cat Bo­nes en Ri­aan Nieu­wen­huis.

Die vol­le­di­ge lys is op op­pi­kop­pi.co.za.

Goeie nuus vir al­mal wat die gor­del moet in­trek, is dat Man­go vlieg­kaart­jies ver­koop wat oor t­wee maan­de af­be­taal kan word. In­lig­ting is be­skik­baar by #OK23Man­goPic­ker #Bud­ge­tMan­go.

Die kaar­tjies kan ge­koop word met ’n e­lek­tro­nie­se oor­pla­sing. S­tuur e-pos na tic­kets@plank­ton.mo­bi en ge­bruik Bud­ge­tMan­go as ver­wy­sing.

Two Door Ci­ne­ma Club – Ke­vin Bai­rd, A­lex T­rim­ble en Sam Ha­li­day.

The Na­ked and Fa­mous

Flu­me

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.