E­s­kom­ver­ko­pe kwyn

Beeld - - Sake - Fran­cois Wil­li­ams

E­s­kom se krag­ver­ko­pe aan SuidA­fri­kaan­se ver­brui­kers is op die laag­ste vlak die af­ge­lo­pe de­ka­de, vol­gens sy­fers in E­s­kom-jaar­ver­slae.

Die jong­ste jaar­ver­slag wys E­s­kom het in die af­ge­lo­pe boek­jaar 3,1% min­der e­lek­tri­si­teit aan bin­ne­land­se kli­ën­te ver­koop as in die 2014-boek­jaar, toe dit op ’n hoog­te­punt was.

Dit kom te mid­de van die t­wee­de re­ses­sie in min­der as ’n de­ka­de.

Dit is ver­al ny­wer­he­de, mu­ni­si­pa­li­tei­te en Trans­net wat van 2014 tot 2017 min­der e­lek­tri­si­teit by E­s­kom ge­koop het, wys sta­tis­tie­ke van E­s­kom.

Krag­ver­ko­pe aan die land­bou­sek­tor, die han­del­sek­tor en aan E­s­kom se reg­streek­se re­si­den­si­ë­le kli­ën­te het se­dert 2014 in werk­lik­heid ge­styg.

Ver­ko­pe aan die myn­bou­sek­tor is by­kans on­ver­an­derd.

Maar ter­wyl bin­ne­land­se krag­ver­ko­pe met 3,1% ge­daal het, het E­s­kom se in­kom­ste daar­uit oor die­self­de tyd­perk met 29% ge­styg.

E­s­kom se ver­ko­pe aan buur­lan­de het in die­self­de tyd met 22% ge­groei.

Die e­lek­tri­si­teit wat deur E­s­kom-krag­sta­sies op­ge­wek en uit­ge­stuur is, het nie­te­min steeds van 239,1 te­ra­watt-uur in 2007 met 7,9% ge­krimp tot 220,1 te­ra­watt-uur in 2017.

1 te­ra­watt-uur is 1 000 gi­ga­watt-uur, of­te­wel 1 mil­joen me­ga­watt-uur of 1 mil­jard ki­lo­watt­uur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.