PnP On­li­ne kry Gau­teng­pak­huis

Beeld - - Sakenuus - Nel­lie Brand­Jon­ker

Pick nP a y het­sy eer­ste ver­sprei­ding sen­trum in Gau­teng ge­o­pen van waar aan­lyn be­stel­lings ver­send gaan word.

Die win­kel­groep het reeds een in Kaap­stad. Dít was die eer­ste wat ’n groot win­kel­groep vir aan­lyn ver­ko­pe in­ge­rig het.

Ri­chard van Rens­burg, uit­voe­ren­de ad­junk­hoof van Pick n Pa y, sê die nu­we ver­sprei­ding­sen­trums al die win­kel­groep help om sy diens aan Gau­teng­se aan­lyn klan­te aan­sien­lik te ver­be­ter.

“Ter­self­der­tyd word ons ver­sprei­dings ver­moë vir aan lyn in­ko­pies we­sen­lik ver­groot en dit help ons om die sterk groei in aan­lyn ver­ko­pe te han­teer.”

Hys ê die ver­sprei­ding sen­trum in Gau­teng is ’n groot be­leg­ging in Pick n Pay se aan­lyn on­der­ne­ming. Dit is een van die snels groei­en­de af­de­lings in die maat­skap­py.

“Dit toon hoe oor­tuig ons is van die lang­ter­myn ge­leent­he­de wat aan­lyn in­ko­pies bied.”

Pick n Pay gaan la­ter van­jaar ’n nu­we web­werf vir aan­lyn in­ko­pies be­kend stel.

Die sel­foon­app vir aan­lyn in­ko­pies gaan ook ver­be­ter word.

Mi­cha­el Cot­ter­ell, hoof van Pick n Pay On­li­ne, sê se­dert die ver­sprei­ding sen­trum in Kaap­stad 18 maan­de ge­le­de ge­o­pen is, was daar ’n ste­wi­ge toe­na­me in ver­ko­pe.

Vol­gens hom is die voor­deel van’ n ver­sprei­ding sen­trum net vir aan­lyn in­ko­pies dat be­stel­lings van daar ver­send word. Voor­heen is dit van die naas­te win­kel af ge­stuur aan die per­soon wat die be­stel­ling ge­plaas het.

Van die voor­de­le is gro­ter be­skik­baar­heid van pro­duk­te om­dat aan­lyn klan­te nie met klan­te in die win­kels mee­ding nie.

“Pro­duk­te is ook var­ser om­dat die ver­skaf­fings ket­ting ver­kort word.”

Pro­duk­te word reg­streeks van die ver­sprei­ding sen­trum na klan­te ge­neem en so­doen­de word die rak­le­we ver­be­ter.

“Ons kan ook die reeks pro­duk­te wat ons aan klan­te bied, baie ver­be­ter.

“Die ver­sprei­ding sen­trum kan drie keer meer pro­duk­te as ’n ge­wo­ne win­kel stoor.”

Woens­dag 26 Ju­lie 2017

Die nu­we pak­huis in Gau­teng van waar klan­te van Pick n Pay On­li­ne hul in­ko­pies gaan kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.