Aan­deel­prys van Jof­fe se Long4Li­fe val met 23%

Beeld - - Sakenuus - Nel­lie Brand­Jon­ker

Die aan­deel­prys van B­ri­an Jof­fe se be­leg­gings­maat­skap­py Long4Li­fe het met by­na 23% ge­val na­dat hy die aan­bod vir Hold­sport be­kend ge­maak het.

Hold­sport is die moe­der­maat­skap­py van die S­ports­mans Wa­re­hou­se- en Out­door Wa­re­hou­se-win­kels.

Long4Li­fe se aan­deel­prys het eg­ter die af­ge­lo­pe maand, se­dert hy sy voor­ne­me be­kend ge­maak het, met 28% ge­styg.

Die maat­skap­py het op 3 Ju­lie in ’n om­sig­tig­heids­ver­kla­ring ge­sê hy het sy be­lang­stel­ling aan die di­rek­sie van Hold­sport te ken­ne ge­gee.

Sy aan­deel­prys het toe op R6,25 ge­sluit en die Dins­dag­og­gend op R8 ge­o­pen.

Die prys wat hy toe oor­weeg het, was 10,44 van sy aan­de­le vir een van Hold­sport se aan­de­le.

Se­dert­dien is die aan­bod ver­be­ter.

Gis­ter is aan­ge­kon­dig aan­deel­hou­ers word nou 12,10 Long4Li­fe­aan­de­le vir een Hold­sport-aan­deel aan­ge­bied.

Hold­sport se aan­deel­hou­ers kry ook die op­sie om 11,20 Long4Li­fe-aan­de­le te kry plus R5 kon­tant.

Die aan­bod word deur ’n re­ë­ling­ske­ma in wer­king ge­stel.

“Dit is ’n deur­slag­ge­wen­de ver­kry­ging vir Long4Li­fe en stem oor­een met die be­leg­gings­kri­te­ria wat ons ge­stel het vir die maat­skap­py,” sê Jof­fe.

Hy sê Hold­sport is be­lang­rik in Long4Li­fe se s­tre­we om ’n be­leg­gings­maat­skap­py te skep wat in die leef­styl­sek­tor be­dry­wig is.

Jof­fe meen dit is ’n aan­trek­li­ke aan­bod vir Hold­sport-aan­deel­hou­ers en bied hul­le ook die ge­leent­heid om waar­de te ont­sluit en be­trok­ke te wees by die groei­ge­leent­he­de

‘‘

Ons meen daar is on­ge­loof­li­ke groei­po­ten­si­aal.

— B­RI­AN JOF­FE

wat Long4Li­fe in­hou.

Vol­gens Jof­fe sal die ver­kry­ging Long4Li­fe ’n ge­leent­heid bied om die “op­win­den­de spor­ten bui­te­le­we­mark” te be­tree.

“Ons meen daar is on­ge­loof­li­ke groei­po­ten­si­aal.”

As die tran­sak­sie goed­ge­keur word, gaan Hold­sport de­no­teer en ’n vol­fi­li­aal van Long4Li­fe word.

Na ver­wag­ting sal die tran­sak­sie in die der­de kwar­taal af­ge­han­del word.

Die tran­sak­sie sal Hold­sport toe­gang gee tot Long4Li­fe se sterk ba­lans­staat so­dat die maat­skap­py deur ver­kry­gings en in­tern kan groei.

Hold­sport se aan­deel­prys het

gis­ter met 2,2% tot R67 ge­styg.

Sy aan­deel­prys het met by­na 14% ge­styg van die R59 waar­op dit was op die dag toe die tran­sak­sie aan­ge­kon­dig is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.