Me­di­cli­nic se hoof gaan uit­tree

Beeld - - Sakenuus - Nel­lie Brand­Jon­ker

Da­nie Mein­tjes (61), uit­voe­ren­de hoof van die in­ter­na­si­o­na­le hos­pi­taal­groep Me­di­cli­nic, gaan Ju­lie 2018 uit­tree. Hy be­klee die pos se­dert be­gin 2016.

Mein­tjes het die di­rek­sie Maan­dag van sy plan in­ge­lig.

Die maat­skap­py sal da­de­lik na ’n op­vol­ger be­gin soek om ’n glad­de oor­gang te be­werk­stel­lig.

Mein­tjes het in 1985 as hos­pi­taal­be­stuur­der van Me­di­cli­nic Sand­ton by die groep aan­ge­sluit.

Hy het in 1995 ’n lid van Me­di­cli­nic In­ter­na­ti­o­nal se uit­voe­ren­de ko­mi­tee ge­word en in 1996 ’n di­rek­teur.

In 2006 is hy na Du­bai af­ge­vaar­dig en in 2007 het hy die uit­voe­ren­de hoof van Me­di­cli­nic Mid­de-Oos­te ge­word.

Ná die sa­me­smel­ting van Me­di­cli­nic en die Al Noor-hos­pi­taal­groep het hy in Fe­bru­a­rie 2016 uit­voe­ren­de hoof van die gro­ter groep ge­word.

Mein­tjes het die af­ge­lo­pe 20 jaar in groot ma­te by­ge­dra tot die ont­wik­ke­ling en toe­pas­sing van die maat­skap­py se stra­te­gie, sê dr. Ed­win Hert­zog, voor­sit­ter van Me­di­cli­nic.

Mein­tjes sê dit was vir hom ’n groot voor­reg om met die suk­ses van Me­di­cli­nic te help. “Die maat­skap­py is in ’n sterk po­si­sie en het goeie voor­uit­sig­te vir groei.”

Da­nie Mein­tjes

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.