Nu­we voor­sit­ter

Beeld - - Sakenuus -

Dr. Mand­la Gants­ho is aan­ge­wys as Kum­ba Iron Ore se nu­we voor­sit­ter. Gants­ho ver­vang Fa­ni Ti­ti wat op 30 Sep­tem­ber uit­tree. Gants­ho is die uit­voe­ren­de hoof en stig­ter van die be­leg­gings­maat­skap­py A­fri­ca Ri­sing Ca­pi­tal.

Hy dien ook as nie­uit­voe­ren­de di­rek­teur van Sa­sol en Im­pa­la Pla­ti­num.

Gants­ho is ’n ge­ok­trooi­eer­de re­ken­mees­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.