Nog aan­de­le

Beeld - - Sakenuus -

Long4Li­fe is in A­pril ge­no­teer en het R2 mil­jard in­ge­sa­mel met sy aan­vank­li­ke pri­va­te pla­sing. 405 mil­joen ge­wo­ne aan­de­le is uit­ge­reik.

Hy wil nou toe­stem­ming kry om 500 mil­joen aan­de­le vir die tran­sak­sie uit te reik. Die maat­skap­py het t­wee we­ke ge­le­de aan­ge­kon­dig hy gaan ook die Sor­bet­skoon­heid­sa­lon­ne koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.