C­had, Ca­me­ron moet ‘mon­sters’ tem

Beeld - - Sport - Ti­nus van S­ta­den

Ca­me­ron van der Burgh en C­had le Clos sal al­bei spreek­woor­de­li­ke mon­sters moet ver­slaan as hul­le van­dag goue me­dal­jes by die Wê­reld-swem­by­een­koms in Boe­da­pest wil wen.

Hul mon­sters is eg­ter uit­een­lo­pend van aard.

Van der Burgh het gis­ter met die der­de vin­nig­ste tyd (26.74 se­kon­des) in die half­eind­ron­de van die 50 me­ter-bors­slag vir die eind­ron­de ge­kwa­li­fi­seer.

Sy uit­dun­tyd was 26.54 se­kon­des.

As hy van­aand die goue me­dal­je wil wen, sal hy A­dam Pe­a­ty, mon­ster­swem­mer van E­ne­nig­ste ge­land, moet tem. En dít blyk Sen­ding On­moont­lik te wees.

Pe­a­ty het gis­ter in die uit­dun­ne reeds sy eie re­kord van 26.42 se­kon­des na ’n on­ge­loof­li­ke 26.10 ver­be­ter. In die half­eind­ron­de het hy die eer­ste mens nog ge­word wat dié i­tem in vin­ni­ger as 26 se­kon­des kon kaf­draf.

Sy nu­we wê­reld­re­kord­tyd van 25.95 se­kon­des was, ui­ter­aard, die vin­nig­ste kwa­li­fi­se­ren­de tyd.

Van der Burgh het t­wee jaar ge­le­de op die vo­ri­ge Wêreldbyeenkoms in Ka­zan, Rus­land, die sil­wer­me­dal­je ge­wen en Pe­a­ty goud. Dit lyk haas on­moont­lik dat Van der Burgh vir Pe­a­ty (22) sal ver­slaan.

Van der Burgh sal nie­te­min on­te­vre­de wees as hy nie ’n po­di­um­plek los­swem nie.

Sy ven­noot Le Clos se mon­sters is straks in sy eie kop.

Hy tree aan vir die eind­ron­de van die 200 me­ter-vlin­der­slag na­dat hy die vier­de vin­nig­ste tyd (1:55.09) in die half­eind­ron­de ge­swem het.

Le Clos het die 200-vlin­der­slag by die O­lim­pie­se S­pe­le in 2012 ge­wen, waar­na hy dié i­tem vir by­kans drie jaar oor­heers het. In Ka­zan het Hon­ga­rye se László C­seh hom ge­klop en Le Clos moes met sil­wer te­vre­de wees.

Ver­le­de jaar het Le Clos ’n nag­mer­rie by die O­lim­pie­se S­pe­le in Rio de Ja­nei­ro in dié i­tem be­leef toe hy vier­de ge­ëin­dig het.

Die veld gaan sterk wees met C­seh en sy land­ge­noot en brons me­dal­je­wen­ner i nR i o, Ta­mas Ken­de­re­si, wat voor hul tuis­ska­re g aan­swem. Die sil­wer me­dal­je­wen­ner i nR i o, Ma­sa­to Sak ai van Ja­pan, gaan ook in ak­sie wees.

Ayr­ton S­ween­ey neem van­og­gend aan die 200-in­di­vi­du­e­le wis­sel­slag deel. Suid-A­fri­ka het ook ’n span vir die ge­meng­de 4x100-wis­sel­slag af­los in­ge­skryf.

Die og­gend­ses­sie be­gin 09:00 en die aand­ses­sie 17:30. Al­bei ses­sies word reg­streeks op Su(29) perS­port 7 uit­ge­saai.

Die Suid-A­fri­kaan­se vrou­een mans wa­ter­po­lo span­ne het on­der­skei­de­lik al drie hul wed­stry­de in Hon­ga­rye ver­loor en laas­te in hul groe­pe ge­ëin­dig.

Die vrou­e­du­et­span in die sier­swem, Em­ma Man­ners Wood en Lau­ra St­rug­nell, het 39ste uit die 43 span­ne ge­ëin­dig.

Die vroue sier swem span het die swak­ste punt van die 25 span­ne be­haal.

Ju­lia Vin­cent het die bes­te van die vier Suid-A­fri­kaan­se dui­kers ge­vaar. Sy het die eind­ron­de van die 3 me­ter spring bord duik ge­haal en 12 de ge­ëin­dig.

Fo­to: REUTERS

C­had le Clos (voor) ding gis­ter­aand mee met László C­seh van Hon­ga­rye in die 200­vlin­der­slag vir mans. C­seh het Le Clos in 2015 ook in dié i­tem ge­klop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.