G­len en Jaco blaas die fluit­jies

Beeld - - Sport - S­port24

Jaco Pey­per is be­trok­ke by nóg ’n Suid­ A­fri­kaan­se Su­per rug­by­uit­klop­wed­stryd wan­neer hy Sa­ter­dag die fluit­jie blaas in die Leeus se half­eind­stryd teen die Hur­ri­ca­nes op El­lis­park.

Pey­per was ook die bla­ser in ver­le­de na­week se kwart­eind­stryd tus­sen die S­tor­mers en die C­hiefs op Nu­we­land.

Pey­per sal by­ge­staan word deur Ma­ri­us van der West­hui­zen en Ras­ta Ra­si­vhen­ge, ter­wyl Ma­ri­us Jon­ker as TV­skeids­reg­ter sal diens doen.

In die an­der half­eind­stryd, ’n Ki­wi­der­by tus­sen die Cru­sa­ders en die C­hiefs, neem die Nieu­See­lan­der G­len Jack­son die lei­sels. –

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.