Lot­to­wen­ner het net dae oor om R19 m. op te eis

Beeld - - Voorblad -

Ie­mand in K­waZu­lu-Na­tal is sa­lig on­be­wus daar­van dat hy of sy R19 mil­joen ry­ker kan wees.

Die ei­e­naar van die Po­werBall Plus-lo­te­ry­kaart­jie wat in Ju­lie 2016 ’n prys­pot van R19 292 600 ge­wen het, het en­ke­le dae oor om dié for­tuin te gaan haal.

“As die wen­ner nie sy prys­geld voor Sa­ter­dag kom haal nie, ver­beur hy die R19,2 mil­joen,” lui ’n ver­kla­ring van It­hu­ba Hol­dings.

In­ge­vol­ge die Na­si­o­na­le Lo­te­ry se be­pa­lings en voor­waar­des het wen­ners een jaar om hul prys­geld op te eis.

Dié wen­kaart­jie is by The Pie Train in I­si­pin­go, Dur­ban, ge­koop en is die e­nig­ste een wat op 29 Ju­lie 2016 met al vyf die nom­mers in die Po­werBall Plus-prys­pot oor­een­stem.

“Twee an­der wen­ners, die een van ’n Lot­to-prys­pot van R15 mil­joen wat in De­sem­ber ge­wen is en die an­der van ’n Po­werBall Plus-prys­pot van R21 mil­joen wat ver­le­de maand ge­wen is, moet ook nog hul geld op­eis,” lui die ver­kla­ring.

“Die­ge­ne wat Lot­to speel, word aan­ge­moe­dig om na hul kaar­tjies te kyk.”

Die uit­slae van al die vo­ri­ge lo­te­rye en die uit­be­ta­lings is op www.na­ti­o­nal­lot­te­ry.co.za be­skik­baar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.