Tra­ne van blyd­skap C­had cry weer ko­ning

Rio­spook met goud be­gra­we

Beeld - - Voorblad - Ti­nus van S­ta­den TV: van­af 09:00 op SS7.

Suid-A­fri­ka se goue swem­seun, C­had le Clos, is weer die ko­ning van die 200 me­ter-vlin­der­slag, ter­wyl Ca­me­ron van der Burgh gis­ter­aand die land se twee­de me­dal­je by die Wêreldbyeenkoms ver­o­wer het.

Le Clos het die 200-vlin­der­slag in Boe­da­pest, Hon­ga­rye, in 1 mi­nuut 53.33 se­kon­des ge­wen.

’n E­mo­si­o­ne­le Le Clos het ná sy se­ge ge­sê hy is ver­heug om sy wê­reld­kroon van 2013 te­rug te wen.

“Ek het ver­wag om der­de of vier­de te ein­dig, want ek het sterk teen­stan­ders van Hon­ga­rye ge­had. Maar nou is ek baie bly om my goud van 2013 te her­win,” sê Le Clos.

Met dié se­ge het hy ook die spook van ver­le­de jaar se O­lim­pie­se S­pe­le in Rio de Ja­nei­ro ver­jaag toe hy nie die po­di­um kon haal nie. Die swem­mers wat die sil­wer- en brons­me­dal­jes in Rio ge­wen het, Ma­sa­to Sa­kai van Ja­pan en Ta­mas Ken­de­re­si van Hon­ga­rye, het ook in die eind­ron­de ge­swem.

Le Clos het ook sy ne­der­laag in die­self­de i­tem by die vo­ri­ge Wêreldbyeenkoms in 2015 in Ka­zan, Rus­land, ge­wreek.

Die Hon­gaar László C­seh, wat hom toe ge­klop het, moes voor sy tuis­ska­re met die sil­wer­me­dal­je (1:53.72) te­vre­de wees. Ja­pan se Dai­ya Se­to was der­de in 1:54.21.

Le Clos het met dié se­ge in die i­tem wat hom in 2012 ’n O­lim­pie­se kam­pi­oen ge­maak het, ook sy be­sluit reg­ver­dig om vroe­ër van­dees­week aan die 200-vry­slag te ont­trek. Hy neem mô­re aan sy laas­te i­tem, die 100-vlin­der­slag, deel.

Van der Burgh moes swoeg om ’n po­di­um­plek in die 50 me­ter-bors­slag los te swem.

Hy het brons in ’n tyd van 26.60 se­kon­des ge­wen.

“Dit is my ses­de ag­ter­een­vol­gen­de me­dal­je in dié i­tem se­dert 2007. Dit is waar­voor ek ge­kom het en dit is waar­om ek nie in die 100-bors­slag (Son­dag) ge­swem het nie,” het Van der Burgh ná die tyd ge­sê.

“Ek het nog geen i­dee wat my toe­koms­plan­ne is nie, maar ek sal dit vat soos dit kom.”

Die in­druk­wek­ken­de B­rit A­dam Pe­a­ty, wat Dins­dag sy eie wê­reld­re­kord in die uit­dun­ne én half­eind­ron­de ver­be­ter het, het die goue me­dal­je in 25.99 se­kon­des ge­wen. Pe­a­ty was dui­de­lik te­leur­ge­steld dat hy nie sy re­kord van 25.95 kon ver­be­ter nie. Dié was toe nog nie eens 24 uur oud nie.

Die Bra­si­li­aan Jo­ao Go­mes was twee­de in 26.52 se­kon­des.

Van der Burgh se veld­tog is nou ver­by.

Le Clos en Van der Burgh is tien teen een die e­nig­ste SuidA­fri­ka­ners wat met me­dal­jes huis­waarts gaan keer.

Dit sal in­te­res­sant wees om te sien wat die jong Turk Za­ne Wad­dell mô­re in die 50 me­ter­vry­slag kan ver­mag.

Die e­nig­ste Suid-A­fri­ka­ner wat gis­ter aan ’n in­di­vi­du­e­le uit­dun deel­ge­neem het, Ayr­ton S­ween­ey, kon nie tot die half­eind­ron­de deur­dring nie.

S­ween­ey het in die 200 me­ter-wis­sel­slag ge­swem.

Sy tyd van 2 mi­nu­te 04.18 se­kon­des was die 32ste vin­nig­ste tyd uit 44 swem­mers.

Ko­su­ke Ha­gi­no van Ja­pan het die vin­nig­ste uit­dun­tyd (1:56.46) be­haal.

Suid-A­fri­ka se span in die ge­meng­de 4x100-wis­sel­slag­af­los kon ook nie vir die half­eind­ron­de kwa­li­fi­seer nie. Dié span het be­staan uit Mar­tin Bi­ne­dell, Kay­le­ne Cor­bett, Clay­ton Jim­mie en E­rin Gal­lag­her.

Die 3:57.02 mi­nu­te wat dit hul­le ge­neem het om dié i­tem af te lê, was op 13 na die vin­nig­ste. Dis ’n A­fri­ka­re­kord.

A­me­ri­ka se span het die vin­nig­ste uit­dun­tyd (3:40.28) be­haal. Dit is ook ’n wê­reld­re­kord in dié re­la­tief nu­we i­tem.

Vier Suid-A­fri­ka­ners is van­dag in ak­sie. Gal­lag­her swem in die 100 me­ter-vry­slag, S­ween­ey in die 200-bors­slag, Cor­bett in die 200-bors­slag en Bi­ne­dell in die 200-rug­slag.

Fo­to: REU­TERS

C­had le Clos vier sy se­ge gis­ter­aand in die 200 me­ter­vlin­der­slag in Boe­da­pest, ter­wyl die Hon­gaar László C­seh toe­kyk.

El­ton Jan­tjies

Fo­to: GETTY

Ca­me­ron van der Burgh met sy brons­me­dal­je.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.