Me­di­a­sen­trum kry Ma­moe­pa se naam

Beeld - - Nuus - Fo­to: GCIS

Ay­an­da Dlod­lo, die mi­nis­ter van kom­mu­ni­ka­sie, praat gis­ter by Ron­nie Ma­moe­pa se ge­denk­diens in P­re­to­ria. Sy het aan­ge­kon­dig die me­di­a­sen­trum in die hoof­kan­toor van die re­ge­rings­in­lig­tings­diens (GCIS), waar die diens ge­hou is, gaan na Ma­moe­pa ge­noem word. Hy is Sa­ter­dag dood in die ou­der­dom van 56 na­dat hy ’n be­roer­te ge­had en we­ke in die hos­pi­taal deur­ge­bring het. Hy was voor sy dood adj.pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa se woord­voer­der. Dlod­lo het hom be­stem­pel as y­we­rig, doel­tref­fend, pro­duk­tief, e­ner­giek en met ’n won­der­li­ke hu­mor­sin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.