Me­die­se kos­te styg skerp

Beeld - - Nuus -

Net soos in die res van die wê­reld het die kos­te wat ge­paard­gaan met gees­tes­ge­sond­heid, ver­al de­pres­sie, die af­ge­lo­pe vyf jaar in Suid­A­fri­ka die hoog­te in­ge­skiet.

Dr. Jo­na­than Broom­berg, uit­voe­ren­de hoof van Dis­co­ve­ry He­alth, sê dié uit­ga­wes het in 2016 so­wat R2 mil­jard be­loop en hos­pi­taal­kos­te was R32 mil­joen meer as wat ver­wag is.

Gees­tes­ge­sond­heids­uit­ga­wes het in die vyf jaar van 2011 tot 2016 met 87% toe­ge­neem, sê hy.

Vol­gens die me­die­se fonds se da­ta het de­pres­sie tot meer as 40% van die al­ge­he­le las van gees­tes­ge­sond­heids­ver­wan­te siek­tes uit­ge­maak.

An­der toe­stan­de sluit in aan­dag­af­lei­baar­heid en hi­per­ak­ti­wi­teits­ver­steu­ring, slaap­pro­ble­me, angs­ver­steu­ring, nie­spe­si­fie­ke neu­ro­se en bi­po­lê­re ge­moeds­ver­steu­ring.

– Fin24

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.