‘Dit is dui­de­lik ge­or­kes­treer’

Die DA vra om ’n ge­sa­ment­li­ke ver­ga­de­ring

Beeld - - Nuus - P­hil­da Es­sop

Die “ge­or­kes­treer­de” in­bra­ke by ver­skeie be­lang­ri­ke kan­to­re van die reg­stel­sel het dui­de­lik ten doel om in­lig­ting te ver­sa­mel om se­ke­re sek­to­re te in­ti­mi­deer.

Adv. G­lyn­nis B­rey­ten­bach het gis­ter dié op­mer­king in ’n ver­kla­ring ge­maak ná nóg so ’n in­braak.

Adv. Lu­vu­yo M­fa­ku, woord­voer­der van die na­si­o­na­le ver­vol­gings­ge­sag (NVG), het by na­vraag be­ves­tig daar was ver­le­de Don­der­dag ’n in­braak by die land­dros­kan­toor in P­re­to­ria.

Vol­gens M­fa­ku was die in­braak by ’n “kan­toor van die dis­triks­aan­kla­er wat nie e­ni­ge sen­si­tie­we of be­ken­de sa­ke” han­teer nie.

Net twee we­ke vroe­ër is re­ke­naars uit die kan­toor van die NVG in P­re­to­ria ge­steel.

B­rey­ten­bach sê in haar ver­kla­ring in die lig van die “dood­se stil­te” van Fi­ki­le M­ba­lu­la, mi­nis­ter van po­li­sie, en adv. S­haun A­bra­hams, hoof van die NVG, oor die jong­ste in­braak, sal die DA ver­soek dat hul­le voor ’n ge­sa­ment­li­ke ver­ga­de­ring van die par­le­men­tê­re por­te­feul­je­ko­mi­tee oor po­li­sie en oor jus­ti­sie ge­daag word om te ver­dui­de­lik wat­ter vor­de­ring in die on­der­soe­ke na dié “skyn­baar ge­ko­ör­di­neer­de en ui­ters kom­mer­wek­ken­de” voor­val­le ge­maak is.

In­bra­ke waar­in re­ke­naars ge­steel is, het vroe­ër ook by on­der meer die He­len Suz­man-stig­ting, die SAUK-kan­toor by die par­le­ment, die kan­toor van die hoof­reg­ter in Midrand en dié van die Val­ke in Sil­ver­ton, P­re­to­ria, voor­ge­kom.

B­rey­ten­bach sê daar is “geen ge­loof­waar­di­ge vor­de­ring of in­heg­te­nis­ne­mings” in e­ni­ge van die on­der­soe­ke ge­maak nie.

“Dit is on­danks die feit dat die in­bra­ke plaas­ge­vind het by ge­boue wat baie sen­si­tie­we in­lig­ting huis­ves, met baie goeie vei­lig­heids­maat­re­ëls en wat dag en nag be­waak word.

“Dit is dui­de­lik ge­or­kes­treer om in­lig­ting te ver­sa­mel om die reg­bank, me­dia en le­de van die bur­ger­li­ke sa­me­le­wing te in­ti­mi­deer – die­ge­ne wat blyk teen die hui­di­ge re­gi­me ge­kant te wees,” sê sy.

Dit is on­danks die feit dat die in­bra­ke plaas­ge­vind het by ge­boue wat baie sen­si­tie­we in­lig­ting huis­ves, met goeie vei­lig­heids­maat­re­ëls en wat be­waak word.

Adv. G­lyn­nis B­rey­ten­bach

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.