Kan S­tor­mers net teen 14 wen?

Beeld - - Kommentaar - Brahm du P­reez, Pa­rys

S­te­phen Nell skimp in sy week­lik­se ru­briek in Beeld dat die skeids­reg­ter Ja­co Pey­per straks ge­fou­teer het deur nie ’n geel­kaart te gee vir die C­hiefs se Ka­ne Ha­mes in Sa­ter­dag se wed­stryd teen die S­tor­mers nie.

Daar­mee saam kom die vraag of dit nie dalk sou mee­bring dat die S­tor­mers die wed­stryd kon wen nie.

Ek wil nie in die de­bat be­trok­ke raak of die kaart ge­reg­ver­dig sou wees al dan nie.

Wat wel skrik­wek­kend is, is dat dit lyk as­of die S­tor­mers baie graag teen min­der C­hiefs op die veld wou speel, wat hul wen­kans dra­ma­ties sou ver­groot het. Hoe mo­reel ban­krot kan jy wees?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.