Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad - SMS’e kos R1,50

SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie.

V Wel­kom by die ATKV, Max du P­reez. Jy het reeds ja­re se vreug­de ver­beur. – Ko­bus Mid­del­burg V Dan­kie vir die op­bou­en­de kom­men­taar, Max. Dit is lank­al tyd dat ons be­gin om ons SuidA­fri­ka­ner­skap uit te leef. Ek is ook nou ’n trot­se lid van die ATKV. – Pier­re Gouws V Nou word Max skie­lik lid van die ATKV. ’n Mens kan da­rem al­tyd op hom staat­maak om voor­spel­baar te wees. – Ger­hard

V Al die men­se wat ver­heug is oor die ATKV Plus moet mooi dink. As an­der ta­le nou deel van die or­ga­ni­sa­sie gaan word, sal hul­le na­tuur­lik ook deel wil wees van die raad en be­stuur. Maar dan moet en gaan die meer­der­heid se be­slui­te af­ge­dwing word. – Koos V Die ATKV se on­der­steu­ners laat my dink aan die ja­stem­mers. Hul­le leer ook nie uit die ver­le­de nie. Dei­d­re Le Ha­nie gaan die ATKV laat sink. As Max du P­reez iets steun, kan dit nie in A­fri­ka­ner­be­lang wees nie. – T­heo, Pa­rys V Hoe­kom dink jul­le bied Ri­an van Heer­den die nu­we ge­sels­pro­gram S­kelm­pie aan? Geld en nog­maals geld. Dit gaan so ’n kom­min spul wees; ek raak klaar naar.

– Ma­ri­an­ne von Rau­en­stein, Ma­ga­lies­sig V wys Hoe­kom­word nie? kan Ons Ge­trou­dou men­se­met rug­by kon nie die vroe­ër se­pies ge­vroeg ge­dwing kyk om en na dan pro­gram­me­bed toe gaan.te kyk Nou wat word ons ons nie wil sien nie. – Ba­by V Ek haal my hoed af vir Gil­li­an Clar­ke se eks­man, wat al­les moont­lik doen om sy voor­ma­li­ge vrou en seun by te staan ná die mo­tor­on­ge­luk. Ek wens meer ge­skei­de eg­pa­re kan op so ’n goeie voet ver­keer. – Hester, P­re­to­ria V Ek wil graag weet wat­ter win­kels koop by die fa­brieks­boer­de­rye. Die ar­me die­re. – Hester, Riet­fon­tein V Dis lo­gies dat min­der re­nos­ters ge­stroop is, want daar is so­veel min­der om te stroop. Dis dus geen pres­ta­sie nie. – Sol, P­re­to­ria V Dan­kie aan su­per­mark­te, soos C­hec­kers en Food Lo­ver’s Mar­ket, dat jul­le sul­ke prag­ti­ge A­fri­kaans ge­bruik in jul ad­ver­ten­sies. Ek kyk juis na die bin­ne­boud­bees­braai­stuk van Food Lo­ver’s Mar­ket. – Henk

V Ek lees nou in die koe­rant van Ma­riet­te van Heer­den, skool­hoof van die Wind­sor Hou­se A­ca­de­my, wat leer­lin­ge toe­spreek. Ag­ter haar hang ’n bord­jie: “Ge­duld is ’n sta­di­ge ma­nier om jou m**r te strip.” Ek is self in die on­der­wys en wil weet: Hoe hang jy so ’n bord in jou kan­toor? Dit spreek op sig­self boek­de­le. – Es, Jo­han­nes­burg V Ge­luk aan Tos­sie Lo­ch­ner met haar 80ste ver­jaar­dag. Haar uit­sen­dings uit I­ta­lië was al­tyd

vars. – Mar­tha Ven­ter, P­re­to­ria V Tos­sie Lo­ch­ner, ek sal my I­ta­li­aans moet op­knap om een­dag op 80 soos jy te lyk. – Tis­sa, P­re­to­ria V Ek ver­neem Bouwer Bosch gaan die gas­kuns­te­naar op die Ho­ër­skool Lin­den se Wilds­fees wees. In daar­die ge­val sal ons ge­sin die fees maar boi­kot. – F­rik

V Ek sien die san­ger Yu­suf Islam (Cat S­te­vens) kom in No­vem­ber in Suid­A­fri­ka toer. Vir my is dit vreemd dat tal­le ou has­beens van die mu­siek­wê­reld ons land nou eers be­soek. Nee wat, hul­le is fos­sie­le. Ek stel glad nie be­lang in hul uit­voe­rings nie. – JC S­mit, P­re­to­ria V Het die ra­di­o­sta­sie OFM ook nou ver­en­gels? Ons word oor­don­der met volks­vreem­de mu­siek! – Te­leur­ge­steld V Na­dat ek drie jaar el­ke dag Ja­ca­ran­da FM ge­luis­ter het, het ek nou oor­ge­ska­kel na Clas­sic FM. Die ver­keer is som­mer ook rus­ti­ger. – IG, Jo­han­nes­burg V Hoe­ra vir Her­man Mas­ha­ba, Jo­han­nes­burg se bur­ge­mees­ter. Hy raak ont­slae van al die on­wet­ti­ge im­mi­gran­te. – Ma­ri­a­na, Mo­re­le­ta­park V Af­ge­sien van die o­li­fant in die ver­trek is daar, na­tuur­lik tot die plun­de­raars se er­ger­nis, nou

ook ’n klomp bul­le wat in die ANC se por­se­lein­win­kel rond­hard­loop. – JHJ, Mid­del­burg V nie Ai swart­tog, Ju­li­us ge­noeg Ma­le­ma,vir jou is nie? Cy­ril Vol­gens Ra­map­ho­sa Ju­li­us nou­is Cy­ril­die woord­nie swar­tis nie nie, in maar­my woor­de­boek’n “nie­wit mens”.nie. Daar– Chris­ta Lou­rens, P­re­to­ria V Slaap adv. S­haun A­bra­hams, na­si­o­na­le di­rek­teur van o­pen­ba­re ver­vol­ging, of is hy net in ’n diep ko­ma? Hy moet som­mer ook oor die be­sker­ming van die staat­ska­pers on­der­soek word. – Ains­lie V S­te­phen Nell se be­rig oor Suid­A­fri­kaan­se skeids­reg­ters het be­trek­king. As Ja­co Pey­per se re­ël­toe­pas­sing in die he­le 2017­rug­by­sei­soen in ag ge­neem moet word, is hy be­slis een van die swak­ste bla­sers ter wê­reld. Jy kan nie ’n skeids­reg­ter oor­deel aan een of twee wed­stry­de nie. – Ja­c­ques, Cen­tu­ri­on

V Kan die Haaie se on­der­steu­ners as­se­blief op­hou teem oor die skeids­reg­ter Ma­ri­us van der West­hui­zen. Swak is hy voor­waar. Die Leeus het al ver­skeie ke­re ook on­der sy be­slis­sings ge­ly. Ek is ver­stom, hy is weer ge­kies om dié Sa­ter­dag as vlag­man diens te doen. – Vu­ri­ge Leeu, eMa­lahle­ni (Wit­bank) V 15 skreeu­en­de Haaie pro­beer die skeids­reg­ter Sa­ter­dag die he­le tyd in­ti­mi­deer. Hul­le kan dit nie vat dat die Leeus hul­le ge­wen het nie. Die ja­loer­se on­der­rok hang ver uit. – Ina, Flo­ri­da

Islam (S­te­vens)

S­haun A­bra­hams

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.