Woor­de soos heu­ning

Beeld - - Middelblad -

Nou die dag skryf ’n vrou vir my sy het die By­bel al 23 keer deur­ge­lees. Dit was na­dat sy op 50-ja­ri­ge ou­der­dom be­sef het sy het tot in daar­die sta­di­um eint­lik nog net twee­de­hand­se ken­nis van die By­bel op­ge­doen.

P­re­ke, boe­ke en an­der men­se se sie­nings was haar gees­te­li­ke sta­pel­voed­sel tot­dat sy die By­bel self be­hoor­lik be­gin lees het.

Op 79 is die By­bel nou die mid­del­punt van haar le­we. Haar y­we­ri­ge en aan­dag­ti­ge lees van die Woord het haar le­we ge­vul met on­ein­di­ge ryk­dom, vreug­de en rus­tig­heid, skryf sy. In die taal van Psalm 119 het die By­bel vir haar soos heu­ning ge­word.

Hoe won­der­lik om God se goed­heid so te mag proe en er­vaar, soos wat Da­wid ook in Psalm 34:9 hier­oor skryf.

Daar is ein­de­lo­se skat­te te vind in die Woord van God vir elk­een wat die moei­te doen om dit be­hoor­lik te ont­gin.

’n Toe­ge­wy­de wan­del met en in die By­bel gee ge­stal­te aan ’n le­we van wys­heid en v­re­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.