Dis ’n mul­ti­mil­joenglim­lag

Beeld - - Middelblad -

Dié fo­to van Sip­ho Ma­se­ko, uit­voe­ren­de hoof van Tel­kom, het in Sa­ke­Beeld ver­skyn. En vol­gens Chris B­rem­mer van Kemp­ton Park spreek dit boek­de­le. “Ek sal ook so lag as ek in een jaar R25,9 mil­joen kan ver­dien.” Lood sien wel Ma­se­ko het heel­wat suk­ses be­haal met sy om­keer­plan en die aan­deel­prys het on­der sy lei­er­skap van R15 tot R65 ge­styg. So, ver­dien hy dit of nie? Wat sê die le­sers?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.