Gup­ta­kie­rangs braai al

Beeld - - Middelblad -

Lood het on­langs ge­maan dat ’n mens nie kor­rup­sie met nie­mand kan pleeg nie. Dit moet met ie­mand ge­doen word. En dit word be­slis nie net met die Gup­tas ge­pleeg nie. So, maak maar die sit­plek­gor­dels vas – die sa­ke­esa­blishment gaan nog tot in sy fon­da­men­te ge­skud word. Be­ne­wens die sag­te­wa­re­reu­se SAP en Soft­wa­re AG is an­der na­me in #Gup­taLe­ak­se­pos Sa­sol, Mul­tiC­hoi­ce en Glo­bal Sof­tech So­lu­ti­ons. Moont­lik is hul na­me net ge­bruik.

Van­dag se Beeld S­pe­le­tjies­boek gaan aan Chris B­rem­mer vir sy by­drae oor Tel­kom. Stuur ge­rus by­dra­es aan lood@beeld.com of per SMS na 45571 met die woord “Lood” voor­aan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.