Per­so­ne van die Week

Beeld - - Middelblad -

RAAKVATTER: Bis­kop Ma­lu­si M­pum­l­wa­na. Hy het in die par­le­ment se on­der­soek na staat­skaping ge­tuig oor ’n “af­stoot­li­ke, Ma­fi­aag­ti­ge” stel­sel wat in ’n mags­e­li­te rond­om pres. Ja­cob Zu­ma sen­treer.

NAT VADOEK: Ve­jay Ram­la­kan. En Pen­quin Rand­om Hou­se. Hoe word ’n boek (Man­de­la’s Last Ye­ars) uit­ge­gee on­der die in­druk dat dit die fa­mi­lie se goed­keu­ring weg­dra, maar nou blyk die teen­deel?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.