Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Hoe aan­ge­naam is u woord, soe­ter as heu­ning in die mond. – Ps. 119:103

U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad. – Ps. 119:105

Ek ver­lus­tig my in u voor­skrif­te, u woord ver­geet ek nie.

– Ps. 119:16

Kom on­der­vind en sien self dat die He­re goed is! Dit gaan goed met die mens wat by Hom skuil. – Ps. 34:9

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.