Her­nieu­ba­re plan

Beeld - - Sake -

Be­leg­ging in O­ri­gin Ma­te­ri­als AECI het ná die jaar­ein­de R65 mil­joen be­lê in O­ri­gin Ma­te­ri­als, ’n A­me­ri­kaan­se pri­vaat be­heer­de maat­skap­py met teg­no­lo­gie waar­mee her­nieu­ba­re che­mi­ka­lieë ge­pro­du­seer kan word. AECI sê dié be­leg­ging po­si­si­o­neer hom om voor­deel te trek uit die in­ter­na­si­o­na­le skuif na her­nieu­ba­re pro­duk­te en ge­leent­he­de in bio­ge­ba­seer­de en her­nieu­ba­re chemiese be­dry­we. O­ri­gin mik om teen ein­de 2018 sy eer­ste pro­duk­sie­aan­leg te vol­tooi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.