Op ’n her­stel­pad

Beeld - - Sake -

Aan­deel­prys AECI se aan­de­le was die af­ge­lo­pe jaar op ’n wis­sel­val­li­ge her­stel­po­ging en ver­han­del tans teen so­wat R106. In 2014 en 2015 het die aan­deel tus­sen R120 en R130 ver­han­del voor­dat dit deur die loop van 2015 skerp be­gin val het tot so laag as R79,50 aan die be­gin van 2016.

AECI se aan­de­le ver­han­del tans teen ’n prys­ver­dien­ste­ver­hou­ding van 13,14 vol­gens Bloom­berg­in­lig­ting, en het oor die af­ge­lo­pe 12 maan­de ’n op­brengs van 21% ge­le­wer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.