Oud­Klo­fie se 2 bui­gings in 2 we­ke vir C­hee­tahs

Beeld - - Sport - O­wen Kock

Hy het aan­vank­lik nie plan­ne ge­had om ná skool rug­by te speel nie en nou het hy in twee we­ke som­mer twee bui­gings ge­maak.

Die ha­ker Rei­nach Ven­ter (22) het in die C­hee­tahs se laas­te Su­per­rug­by-wed­stryd teen die Sout­hern Kings sy Su­per-bui­ging ge­maak en ’n week la­ter teen die Haaie ook in sy eer­ste Cur­rie­be­ker-wed­stryd uit­ge­draf.

Hy het slegs 17 mi­nu­te Su­per­rug­by ge­speel, maar hy sal ont­hou word as die spe­ler wat in die C­hee­tahs se heel laas­te wed­stryd in die reeks sy de­buut ge­maak het.

Hy is in die groep wat na Port E­li­za­beth ge­reis het in­ge­sluit na­dat E­land­ré Hug­gett sy kuit­spier be­seer het.

Met Tor­sten van Jaars­veld en Ja­c­ques du Toit nog be­seer, was Ven­ter toe saam met Jo­seph D­we­ba die twee­de ha­ker in die Baai.

Die ker­sie op die koek was toe hy ver­le­de week in sy Cur­rie­be­ker-bui­ging vir die Vry­staat­C­hee­tahs ná slegs ses mi­nu­te op die veld ’n drie gaan druk het.

Hy het 29 mi­nu­te in die wed­stryd teen die Haaie ge­speel.

Hy is nou die vier­de Ven­ter in die Vry­staat-groep.

Die an­der is die kap­tein en sen­ter, Fran­cois, die los­voor­spe­weg ler Hen­co en die skrum­ska­kel S­haun.

Ven­ter het op la­er­skool (Wier­da­park) Cra­ven­week-rug­by vir die Blou Bul­le ge­speel. Op ho­ër­skool (Wa­ter­kloof) het hy die A­ka­de­mie­span ge­haal waar­na hy na die Cra­ven­week­span op­ge­roep is.

“Dit het ’n ruk­kie ge­neem om in te sink. Ek kon dit nie glo nie,” sê Ven­ter oor sy op­gang.

“Ek was nog in daar­die week voor die wed­stryd teen die Kings op pad om saam met die G­rif­fons te gaan oe­fen toe Fran­co (S­mith, Su­per-af­rig­ter) my ge­bel het.

“Ek is baie dank­baar vir die ge­leent­heid wat ek ge­kry het,” sê Ven­ter.

Oor sy drie in sy eer­ste CB- wed­stryd, is hy be­skeie, maar er­ken dit was vir hom lek­ker.

“Dit het op die in­ge­wing van die oom­blik ge­beur.

“Ek het in­ge­gooi en by die los­ge­maal aan­ge­sluit en toe ek die bal kry, het ek saam met die pak voor­spe­lers be­weeg en gaan druk,” sê Ven­ter, wat die skaal op 112 kg laat kreun.

Hy is aan­vank­lik deur die eer­tyd­se ta­lent­wer­wer van die Vry­staat Rug­by­u­nie, An­dré T­re­doux, na die Ro­se­stad ge­lok.

Hy het hom toe by die C­hee­tahs se A­ka­de­mie aan­ge­sluit en ver­le­de jaar vir die S­him­las ge­speel.

Ven­ter se held as jong seun was die S­pring­bok-ha­ker Ja­mes Dal­ton en la­ter die S­pring­bok­kap­tein John S­mit.

■ Die los­ska­kel F­red Zei­lin­ga het in­tus­sen ’n o­pe­ra­sie aan sy heup on­der­gaan en sal min­stens ses we­ke bui­te ak­sie wees.

Hy het ty­dens ver­le­de Maan­dag se oe­fe­ning er­ge pyn ver­duur en moes hom aan die oe­fe­ning ont­trek.

Hy is ge­stuur om X-stra­le te laat neem en daar is toe be­sluit dat hy ’n o­pe­ra­sie no­dig het vir die kna­en­de be­se­ring wat hom al ’n ruk op­keil.

Zei­lin­ga is van­dees­week nog bed­lê­end en as al­les goed ver­loop, sal hy op 1 Au­gus­tus met re­ha­bi­li­ta­sie en oe­fe­ning in die gim­na­si­um be­gin.

Rei­nach Ven­ter

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.