Cul­len sien ne­der­laag vir Leeus

Beeld - - Sport -

Cul­len, ’n voor­ma­li­ge s­ter van die Hur­ri­ca­nes, is vol ver­troue dat sy ou span in Sa­ter­dag se Su­per­rug­by-half­eind­stryd met die Leeus in Jo­han­nes­burg sal af­re­ken.

Die 41-ja­ri­ge Cul­len, wat in 58 toet­se vir die All Blacks uit­ge­draf en 85 keer vir die Hur­ri­ca­nes ge­speel het, was Dins­dag aan die woord op die Nieu-See­land­se TV-rug­by­pro­gram The B­re­ak­do­wn.

Vol­gens hom sal die Hur­ri­ca­nes hul­le veel meer be­kom­mer oor wat in aan­staan­de week se eind­stryd op hul­le wag. Sou die Hur­ri­ca­nes die Leeus klop, sal hul­le te­rug Nieu-See­land toe moet reis vir ’n krag­me­ting met die Cru­sa­ders of die C­hiefs.

“Dis ’n uit­da­ging, want ek dink nie ’n span wat oor­see moes reis, het al die reeks ge-

‘‘

Daar is by my geen twy­fel dat hul­le dié week gaan wen nie, maar dis die te­rug­keer wat my be­kom­mer.

wen nie. Daar is by my geen twy­fel dat hul­le dié week gaan wen nie, maar dis die te­rug­keer wat my be­kom­mer,” sê Cul­len.

Die voor­ma­li­ge All Black­vleu­el Jeff Wil­son, aan­bie­der van dié pro­gram, het met Cul­len saam­ge­stem.

“Ek dink die Hur­ri­ca­nes gaan wen. Die Leeus is son­der War­ren W­hi­te­ley, wat ver­reChris­ti­an hul bes­te spe­ler is, ver­al on­der die los­voor­spe­lers,” sê Wil­son.

Sa­ter­dag se half­eind­stryd sal die Leeus se eer­ste wed­stryd van­jaar teen ’n Nieu-See­land­se teen­stan­der wees. Ver­le­de jaar het die Hur­ri­ca­nes twee keer met die Leeus af­ge­re­ken – met 50-17 in ’n li­ga­wed­stryd op El­lis­park en met 20-3 in die eind­stryd in Wel­ling­ton. – S­port24

Chris­ti­an Cul­len

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.