P­hi­lip­pous­sis se pa van mo­les­te­ring aan­ge­kla

Beeld - - Sport -

Die pa van die voor­ma­li­ge Aus­sie­ten­nis­ster Mark P­hi­lip­pous­sis is eer­gis­ter by sy huis in San Die­go, Ka­li­for­nië, in heg­te­nis ge­neem weens die be­weer­de sek­su­e­le mo­les­te­ring van twee kin­ders wat hy af­ge­rig het.

Ni­ko­la­os (Nick) P­hi­lip­pous­sis (68) is gis­ter­mid­dag for­meel aan­ge­kla, het lt. G­reg Ry­laars­dam, po­li­sie­woord­voer­der, ge­sê.

P­hi­lip­pous­sis is in heg­te­nis ge­neem na­dat on­der­soek­be­amp­tes vol­doen­de be­wy­se ge­vind het om die seks­klag­tes te on­der­steun, sê Ry­laars­dam.

Vol­gens hom is die on­der­soek “steeds in sy be­gin­sta­di­um”.

“Ons praat met e­nig­ie­mand wat in­lig­ting oor die saak het,” sê hy.

P­hi­lip­pous­sis is on­der ar­res weens die ver­moe­de van sek­su­e­le om­gang of so­do­mie met ’n kind van tien jaar of jon­ger, sek­su­e­le da­de met ’n kind jon­ger as 14 en o­ra­le seks met ’n per­soon jon­ger as 18. – Reu­ters

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.