Jou uit­haal-kits­gids as jy ’n ge­bruik­te mo­tor oor­weeg

Beeld - - Gebruikte Motors -

Om ’n ge­bruik­te mo­tor te koop kan in ’n nag­mer­rie ont­aard. Jy kan óf ’n wa­re di­a­mant raak­loop of met ’n ram­mel­kas vol ein­de­lo­se pro­ble­me ein­dig. Maar dit hoef nie so oor­wel­di­gend te wees nie. Die ge­heim is om ge­noeg van die mo­tor uit te vind om te weet pre­sies wat jy koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.