Koop só droom­wie­le

Beeld - - Gebruikte Motors - Mo­tor­re­dak­sie 4rit Neem hom vir ’n toets5S­ka­kel En as jy ry

Met die pry­se van nu­we voer­tuie wat dees­dae by­kans die­self­de as ’n klein woon­stel kos, is dit nie vreemd nie dat ál meer men­se na die mark vir ge­bruik­te mo­tors kyk nie.

Daar is tans heel­wat waar­de en ’n groot aan­bod in die ge­bruik­te mark, wat be­te­ken dat jy met ’n bie­tjie na­vor­sing ’n goeie ko­pie kan raak­loop.

Maar na­tuur­lik wil nie­mand ’n kat in die sak koop nie. Jy wil ’n net­jie­se ry­ding aan­skaf wat jou nie op die eer­ste dag met ’n laas­te, des­pe­ra­te sluk in die mid­del van ’n krui­sing in die steek gaan laat nie.

Waar­na om op te let? Wie kan dees­dae ’n mo­tor een kyk gee en weet “hier’s ’n wen­ner”?

Ge­bruik ons uit­knip­kits­gids hier­naas, maar hou ook die vol­gen­de stuk­kies raad in ge­dag­te. nog al­tyd van die mo­tor­tjie ge­droom en sy pren­te teen jou kan­toor se aan­steek­bord ge­plak. Maar dié gloei­en­de ge­dag­tes kan jou oor­deel le­lik in die steek laat.

Doen na­vor­sing oor die be­trok­ke mo­del. Lees wyd op en oor­weeg tal­le han­de­laars se aan­bie­din­ge al­vo­rens jy op een mo­del be­sluit.

2 Bly by die bekendes

Dit is dalk ver­ve­lig om ook ’n wit Po­lo of Tazz te ry, maar daar is ’n re­de waar­om daar so baie van hul­le op die pad is.

On­der­de­le vir dié ho­ë­vo­lu­me-mo­tors is mak­li­ker om te kry, en teen ’n be­ter prys as ’n ek­so­tie­se ti­pe mo­tor s’n. Hou ook in ge­dag­te dat jou ge­bruik­te mo­tor bes moont­lik aan die ein­de van sy diens­plan is. Dus gaan jy self vir sy on­der­de­le moet op­dok.

3Goed, Hou die ver­ko­per dop

dit geld eer­der vir dié tye wan­neer jy ’n pri­va­te tran­sak­sie be­klink. ’n Ver­ko­per wat ge­reeld weg­kyk of ont­wy­kend en vaag ant­woord, kan dui hy steek iets weg. Waar­om sou dit wees?

Wys na ’n ske­we bak­pa­neel of ’n kraak, en vra waar dit van­daan kom. Ant­woord hy self­ver­se­kerd, of wil hy eer­der die nu­we ban­de by die voor­kant gaan wys? Die ver­ko­per sal ure praat oor sy mo­tor se sterk­pun­te. Dan klim jy in en toets dit wat hy ver­swyg het. Hoe rem die mo­tor? Trek hy skeef as jy hard rem? Skree die rem­me?

Kyk na die o­lie se kleur (lig­bruin, nie ’n don­ker kleur nie).

Let op na las­plek­ke, of pa­ne­le wat skeef sit. Is dit nuut ge­spuit­verf? Hou die hand­rem die mo­tor vas as jy teen ’n bult stop? die lig­te aan en draai dan die sleu­tel. Die mo­tor moet steeds son­der moei­te kan aan­ska­kel. Lui­er hy e­ga­lig? Werk al die lig­te en ska­ke­laars en ven­sters?

As jy ver­snel, is daar ’n deel waar die mo­tor pap voel, of is ver­snel­ling e­ga­lig? Is e­ni­ge on­ge­wo­ne ge­lui­de hoor­baar?

Met hier­die paar stap­pe ag­ter die rug kan jy al­reeds ’n be­sluit met ’n gro­ter ge­rust­heid oor jou nu­we ko­pie neem.

“En hier is die en­jin!” Neem jou tyd en gaan die mo­tor sorg­vul­dig deur voor­dat jy jou hand­te­ke­ning op pa­pier neer­sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.