Wen mo­tor, geld of ’n na­week weg as jy kin­ders help

Beeld - - Nuus -

Jy kan ’n ver­skil maak in die le­we van baie kin­ders en ter­self­der­tyd groot pry­se wen.

Met jou sken­king van R30 aan die RSG-Beeld-Kin­der­fond­s­pro­jek kom jy in aan­mer­king vir ’n Peu­ge­ot 208 Acti­ve 1.2 ter waar­de van R229 000.

’n Na­week vir ses men­se by Bad­plaas, ’n Fo­re­ver Re­sorts­oord, is ook op die spel.

Die prys sluit ont­byt, wil­drit­te, rug­mas­se­rings, toe­gang tot die hi­dro-swem­bad­dens en die Rink­hals-wa­ter­gly­baan in.

Ons gee ook tien kon­tant­pry­se van R2 000 elk weg.

Maak só: SMS die woord KIN­DERS na 41511 (R30 per SMS) of de­po­neer dit in die Beeld-Kin­der­fonds se Absa­bank­re­ke­ning, 4050654867, tak 632005. Ge­bruik jou sel­foon­nom­mer, naam en van as die ver­wy­sing.

Vir elke sken­king van R30 kry jy een in­skry­wing in die trek­king, wat op 9 No­vem­ber plaas­vind.

Meer in­lig­ting is op die Beeld-Kin­der­fonds se Facebook-blad.

Ska­kel 011 976 2273 of s­tuur e-pos na in­fo@beeld­kin­der­fonds.co.za vir na­vrae.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.