Be­spaar 17% wa­ter wat oor is – De Lil­le

Beeld - - Nuus -

Die men­se van Kaap­stad se eer­ste pri­o­ri­teit moet wees om die bruik­ba­re 17% van wa­ter wat nog in die dam­me oor is te be­spaar, het Pa­tri­cia de Lil­le, bur­ge­mees­ter, gis­ter op ’n stads­raad­ver­ga­de­ring ge­sê.

Sy “sal nie toe­laat dat Kaap­stad geen wa­ter het nie”.

In re­ak­sie op op­mer­kings dat towns­hips nie wa­ter be­spaar nie het sy ge­sê men­se in in­for­me­le woon­buur­te dra net 4% by tot die stad se wa­ter­ver­bruik, teen­oor men­se in for­me­le huis­hou­dings se 54%. Meer as 643 mil­joen li­ter wa­ter word steeds daag­liks ge­bruik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.