Blo­kraai 13 443

Beeld - - Nuus -

Dwars:

7. In die ki­taar­fa­mi­lie, ’n vier­snaar­in­stru­ment wat in Ha­waii ont­staan het

8. Graf­serk

9. Hier­aan moet tog ge­hoor ge­gee word

10. V­leis­ge­reg wat ge­woon­lik koud ge­ëet word

15. Bal­spel

16. In­leg­werk van glas of te­ëls

19. Eng van op­vat­ting

22. Het jy ’n beeld uit mar­mer ge­maak en dit nooit uit jou han­de laat gaan nie?

23. Kruin

24. Iets wat van na­tu­re in ’n lo­pen­de toe­stand is

Af:

1. Skryf­ta­fels

2. Sout­op­los­sing

3. Wys dit aan ie­mand as jy hom uit­jaag

4. Suig­plek

5. Her­lei tot ’n ander een­heid

6. Op­ge­swel en wa­te­rig (ge­sê van oë wat voos ge­slaan is)

8. Le­ga­teer

11. Prag­ti­ge tuin­blom­me wat tot die­self­de fa­mi­lie be­hoort as prui­me, per­skes en ap­pel­ko­se

12. Op daar­die oom­blik (het iets ge­beur)

13. Reg­ter­li­ke be­slis­sing

14. Me­de­wer­ken­de krag­te

17. Deel van die skip

18. Vuil kol

20. Steel

21. Been in die lig­gaam

Op­los­sing van 13 442 Dwars:

1. Ge­droog; 4. Vi­sie; 7. A­suur; 8. Rie­te; 9. Ge­drang;

10. Do­ring; 12. Ag­baar; 15. Ge­kraai; 17. Aflei; 18. Fa­rao;

19. T­jeks; 20. Leen­man.

Af:

1. Graag; 2. Duur­der; 3. Ge­veg; 4. Ver­sleg; 5. S­pe­ne; 6. E­we­naar (ewe naar); 10. Di­a­mant; 11. Nuf­fies; 13. A­na­gram; 14. Vol­le; 15. Ge­ril; 16. I­koon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.