Ein­de dalk in sig vir sta­king by staat se la­bo­ra­to­ri­ums

Beeld - - Nuus -

Die sta­king by die na­si­o­na­le ge­sond­heids­la­bo­ra­to­ri­um­diens (NHLS) kan tot ’n ein­de kom na­dat die de­par­te­ment van ge­sond­heid be­dui­den­de aan­bie­dings ge­doen het, het ’n vak­bond­ver­teen­woor­di­ger gis­ter ge­sê.

K­ha­ya Xa­ba, woord­voer­der van die Na­ti­o­nal E­du­ca­ti­on, He­alth and Al­lied Wor­kers’ U­ni­on (Ne­ha­wu), sê die de­par­te­ment het in­ge­stem tot som­mi­ge van die vakbond se ei­se, waar­on­der ’n sa­la­ris­ver­ho­ging van 7,3%. “Ons gaan dit en hul ander aan­bie­dings aan die wer­kers voor­lê”

Joe Mai­la, de­par­te­men­te­le woord­voer­der, sê dit is jam­mer dat met die sta­king be­gin is na­dat hy van­te­vo­re met NHLS­werk­ne­mers ver­ga­der het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.