Gup­tas: Ge­noeg is ge­noeg

Beeld - - Kommentaar - ANC­lid, Dur­ban

Dit is geen­sins on­der­han­del­baar dat die Gup­tas voor die par­le­men­tê­re ko­mi­tee moet ver­skyn om vrae te be­ant­woord nie!

Al­le Suid-A­fri­ka­ners is siek en sat vir hul kor­rup­sie – en die prys wat die ANC-on­der­steu­ners daar­voor moet be­taal. Ge­noeg is nou ge­noeg!

Suk­ses in die stryd teen kor­rup­sie is die fon­da­ment vir ’n sterk, ver­nu­wen­de ANC en vir e­ko­no­mie­se voor­spoed in Suid-A­fri­ka.

Ons durf nie hier­in mis­luk nie.

Fo­to: MUNTU VILAKAZI

A­tul Gup­ta

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.