Am­nes­tie vir ko­lo­ni­a­lis­te, ka­pi­ta­lis­te

Beeld - - Kommentaar - Koos Bur­ger, Wor­ces­ter

Lin­di­we Si­su­lu be­weer am­nes­tie is nie on­ge­woon vir die ANC nie. Hoe waar! Be­stuurs­lui van E­s­kom, die wa­pen­tran­sak­sies, die SAUK én die SAL is ná wan­ad­mi­nis­tra­sie, ten­der­be­drog, kor­rup­sie en ver­duis­te­ring van mil­jar­de ran­de steeds skot­vry.

Ter­wyl die ANC nou ook so goed­har­tig wil wees om aan pres. Ja­cob Zu­ma am­nes­tie te ver­leen, kan hy som­mer ’n paar stap­pe ver­der gaan! Hoe lyk dit met am­nes­tie aan Jan van Rie­beeck, ko­lo­ni­a­lis­me en wit­mo­no­po­lie­ka­pi­ta­lis­te? Dit ba­lan­seer nie Zu­ma se kor­rup­sie­klag­te uit nie, maar wys hoe “gul­har­tig” die ANC-Gup­tas is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.