Die ABC van po­li­tie­ke fi­nan­sie­ring

Beeld - - Kommentaar - Hanc­ke van B­lerk, Piet Re­tief

Ek sien daar is tans ’n in­drin­gen­de be­spre­king aan die gang oor hoe po­li­tie­ke par­tye ge­fi­nan­sier word.

Die heel eer­ste teg­no­lo­gie­se vaar­dig­heid wat hul­le as­se­blief vir se­ke­re po­li­ti­ci moet aan­leer, is hoe om ’n EFT (e­lec­tro­nic fund trans­fer) te doen. Som­mi­ge kry dit glad nie reg nie.

Po­li­tie­ke par­tye weet eg­ter goed van EFF’s (e­nor­mous fi­nan­ci­al flo­wouts) en ANC’s (as­tro­no­mi­cal ne­po­tis­tic Chris­t­mas-boxes)!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.