Goeie Nuus

Je­sus is die goeie nuus

Beeld - - Middelblad -

In­ter­na­si­o­na­le maat­skap­pye be­stee mil­jar­de ran­de aan die be­mar­king van hul han­dels­na­me. S­leu­tel­woor­de en slag­spreu­ke is deel van e­ni­ge goeie han­dels­naam.

As ek hier­die han­dels­naam-beeld mag leen: Die Nu­we Tes­ta­ment ge­bruik ver­al een woord om uit te beeld wie Je­sus is en wat Hy al­les kom doen het. Ek praat van die woord “e­van­ge­lie” (eu­ag­ge­li­on in G­rieks).

Dié woord kom 76 keer in die Nu­we Tes­ta­ment voor, waarvan 60 keer by Pau­lus.

In een woord ba­suin dit uit dat God se goeie nuus tus­sen ons aan­ge­land het. Chris­tus is die ge­sig en in­houd hier­van. Je­sus se pre­di­king word ook saam­ge­vat in een woord: goeie nuus (Mark. 1:14-15). Ook is dit die op­skrif bo-oor die vier e­van­ge­lies.

“E­van­ge­lie” is die nuus­flits, die bre­a­king news, dat God hier is om te red. Dit is ook goeie nuus vir ar­mes en vreem­de­lin­ge en wees­kin­ders en we­du­wees, sê Je­sus in Lu­kas 4. Sy dis­si­pels is sy han­de en voete om hul­le te gaan dien met brood en wa­ter, as­ook met ge­na­de­brood.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.