Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Toe Hy op­staan om uit die Skrif voor te lees, is die boek van die pro­feet Je­sa­ja vir Hom aan­ge­gee, en Hy het dit oop­ge­maak en die plek ge­kry waar ge­skry­we staan: “Die Gees van die Here is op My om­dat Hy My ge­salf het om die e­van­ge­lie aan ar­mes te ver­kon­dig. Hy het My ge­stuur om vry­la­ting vir ge­van­ge­nes uit te roep en her­stel van ge­sig vir blin­des, om on­der­druk­tes in vry­heid uit te s­tuur, om die ge­na­de­jaar van die Here aan te kon­dig.” – Luk. 4: 16-19

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.