V­leis­prys­skok kom dalk

Beeld - - Middelblad - Han­lie S­tad­ler

Die prys waar­teen vleis en vleis­pro­duk­te die fa­briek ver­laat, was in Ju­nie 17% ho­ër as ’n jaar te­vo­re, die hoog­ste in­fla­sie­koers tot nog toe vir dié pro­duk­te.

Die ge­mid­del­de prys waar­teen al­le ver­vaar­dig­de pro­duk­te die fa­briek ver­laat, het eg­ter skerp tot 4% ge­daal ver­ge­le­ke met Ju­nie 2016, het S­ta­tis­tie­ke Suid-A­fri­ka (SSA) gis­ter be­kend ge­maak.

In Mei was pro­du­sen­te­prys in­fla­sie (PPI) nog 4,8%.

Di tis’ n goeie aan­dui­ding dat ver­brui­kers­prys in­fla­sie( V PI) dié maand en in Au­gus­tus ver­der sal daal, so­lank die prys van brand­stof nie skerp styg nie.

Die VPI, die sty­ging in pry­se in win­kels, was in Ju­nie 5,1%.

V­leis­pry­se vir ver­brui­kers het in Ju­nie met 13% ge­styg ver­ge­le­ke met ’n jaar te­vo­re.

Die ver­hou­ding tus­sen die PPI – of­te­wel die sty­ging in groot­han­del­pry­se – en die VPI is nie al­tyd een­vou­dig nie, maar ge­woon­lik loop die PPI die VPI voor­uit.

Dit laat die hoop ont­staan dat die VPI dalk oor die vol­gen­de paar maan­de selfs tot on­der 5% kan daal.

Die goeie nuus vir huis­hou­dings is dat die fa­brieks­prys van al­le kos­pro­duk­te net 4,7% ho­ër is as ’n jaar ge­le­de ver­ge­le­ke met 5,7% in Mei.

Wan­di­le Sihlo­bo, e­ko­noom van die land­bou­sa­ke­ka­mer Ag­biz, skryf dit groot­liks daar­aan toe dat die groot­han­del­prys van graan-, sui­ker-, sui­wel-, sty­sel- en groen­te- en vrug­te­pro­duk­te sta­di­ger styg.

Sihlo­bo skryf die 17%-sty­ging in groot­han­del v­leis­pry­se daar­aan toe dat min­der vee ge­slag word ter­wyl boe­re hul kud­de ná die 2015-’16droog­te be­gin op­bou.

Win­kels sal van dié prys­sty­gings aan ver­brui­kers deur­gee, bes moont­lik dié maand of in Au­gus­tus.

Sihlo­bo hoop dat dit dalk die draai­punt is om­dat 5% meer vee in Mei as in A­pril ge­slag is.

Sihlo­bo sê hul­le hou die vo­ël­griep­e­pi­de­mie dop om­dat dit ’n uit­wer­king op v­leis­pry­se kan hê as dit ver­sprei.

Vo­ël­griep het on­langs op en­ke­le pla­se in M­pu­ma­lan­ga, die Vry­staat en in Gau­teng uit­ge­breek en dié pla­se is on­der kwa­ran­tyn ge­plaas.

Die ander PPI-sy­fers wat SSA uit­ge­reik het, is: In­ter­me­di­êr ver­vaar­dig­de goe­de­re: 2,1% (van 3,1% in Mei); krag en wa­ter: 6,2% (6,4%); myn­bou: -1,5% (-3%); en land­bou, bos­bou en vis­se­rye: -1,4% (-0,5%)

Fo­to: REUTERS

’n Slag­ter be­sig om vleis op te sny wat hy in sy slag­huis gaan ver­koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.