MTN maak wins ná verlies in 2016

Beeld - - Sake - Han­lie S­tad­ler

MTN het in die eer­ste helf­te van sy boek­jaar weer ’n wins ge­maak na­dat die sel­foon­maat­skap­py in 2016 ’n e­nor­me verlies ge­ly het.

Die maat­skap­py sê in’ n han­del s ver­kla­ring op Sens hy ver­wag ’n ba­sie­se we­sens­ver­dien­ste van tus­sen 210c en 230c per aan­deel en ’n ba­sie­se ver­dien­ste van tus­sen 280c en 300c per aan­deel. Dit is ver­ge­le­ke met ’n we­sens­ver­lies van 271c per aan­deel in die eer­ste helf­te van 2016.

Die 2016-verlies was groot­liks te wy­te aan die boe­te wat MTN in Ni­ge­rië moes be­taal om­dat hy on­ge­ve­ri­fi­eer­de in­te­ke­na­re nie van sy net­werk af­ge­sny het soos ver­eis word nie.

Die maat­skap­py se re­sul­ta­te word op 3 Au­gus­tus uit­ge­reik.

Fo­to: REUTERS

’n MTN­win­kel in ’n Jo­han­nes­burg­se win­kel­sen­trum.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.