’n Groot vei­ling van roe­ren­de ba­tes ge­hou

Beeld - - Eiendomme & Veilings -

Op 16 Au­gus­tus 2017 om 10:00 bied die Ko­pa­no Aucti­on Group ’n wye ver­skei­den­heid van voer­tuie, goeie ge­hal­te-spy­se­nie­rings toe­rus­ting en kan­toor­meu­bels by hul splin­ter­nu­we pak­huis in P­re­to­ria per o­pen­ba­re vei­ling aan.

Wat voer­tuie be­tref, is daar ’n aan­tal Toyo­ta-bak­kies, ’n Volks­wa­gen Golf R en twee Chrys­ler Va­li­ant Re­gal- klas­sie­ke mo­tors.

Al­bei Va­li­ants, wat in die 1960’s en ’70’s deur Chrys­ler Aus­tra­lia ge­bou is, is in ’n goeie lo­pen­de toe­stand en bied ’n uit­ste­ken­de ge­leent­heid vir dié wat voer­tuie re­stou­reer.

Daar is ook kan­toor­meu­bels van goeie ge­hal­te as­ook spy­se­nie­ring s toe­rus­ting–wat in­sluit ys­kas­te, vlek­vrye staal ta­fels, staal rak­ke, diep­braai ers, ta­fels, stoe­le en nog meer.

Die vei­ling vind plaas by The Aucti­on Floor, Sa­ka­bu­kas­traat 611, Der­de­poort, P­re­to­ria.

Vir meer in­lig­ting, be­soek www.ko­pa­noaucti­ons.co.za of ska­kel 083 449 1001.

Een van die Chrys­ler Va­li­ant Re­gal­ klas­sie­ke mo­tors wat in Au­gus­tus deur die Ko­pa­no Aucti­on Group op­ge­veil gaan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.