Ge­sins­huis in land­goed te kry

Beeld - - Eiendomme & Veilings -

’n S­kaars ge­leent­heid om ’n prag­ti­ge ge­sins­huis in ’n ge­wil­de land­goed te kry, doen hom in Au­gus­tus voor wan­neer Van’s Aucti­o­neers ’n huis in die Blue Val­ley Golf and Coun­try E­sta­te op­veil.

Dié land­goed het ’n uit­ste­ken­de lig­ging in Mid­rand en is na­by die N1-hoof­weg en ander hoof­roe­tes. Van’s sê eien­dom­me in dié land­goed kom nie dik­wels op die mark nie.

Die huis het vier slaap­ka­mers, elk met ’n en sui­te-bad­ka­mer. Daar is ’n oop­plan-eet­ka­mer en -kom­buis met ’n af­son­der­li­ke op­was­ka­mer, ’n paar leef­a­re­as, ’n swem­bad, ’n in­ge­bou­de braai, ’n dub­bel­mo­tor­huis en huis­hulp­ver­blyf.

Die ve­ling vind op 8 Au­gus­tus om 11:00 plaas. Ska­kel Van’s Aucti­o­neers by

0861118267, be­soek die web­werf of sy so­si­a­le me­dia blaaie.

Dié huis in die luuk­se Blue Val­ley Golf & Coun­try E­sta­te is te kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.