Kies en keur uit ver­sa­me­l­i­tems

Beeld - - Eiendomme & Veilings -

Ver­sa­me­laars van oud­he­de kan die na­week op Dun­nes A­fri­ca Aucti­o­neers se vei­ling van an­tiek w a­reen ver­sa­me­laars i­tems kie­se n keur.

Die vei­ling word van­dag om 10:00 te Ma­ri­a­straat 76, Fon­tai­ne­bleau, Jo­han­nes­burg, ge­hou.

Die ar­ti­kels kan van­dag van 09:00 tot 16:00 be­sig­tig word.

Soos ge­woon­lik gaan die ju­we­liers­wa­re eer­ste op­ge­veil word, ge­volg deur die ver­sa­me­laars ar­ti­kels, skil­de­rye en meu­bels.

Die ver­sa­me­laars i­tems sluit in ver­skeie Roy­al Doul­ton-ka­rak­ter­be­kers, on­der meer een wat die eer­tyd­se B­rit­se premier sir Win­ston C­hur­chill uit­beeld.

’n Rus­sie­se sil­wer­tee­stel gaan ook on­der die ha­mer kom, as­ook ’n ver­sa­me­ling kuns­boe­ke.

Ver­der is daar ’n groot ver­skei­den­heid an­tie­ke, kon­tem­po­rê­re en re­tro-meu­bels, on­der meer ’n kof­fie­ta­fel van ki­aat­hout, ’n art de­co-spie­ël­ta­fel en ’n bal-en-klou-half­maan­ta­fel.

Bel die af­sla­er Paul Bro­wn by 082 565 8899 vir meer in­lig­ting.

Die Roy­al Doul­ton­ka­rak­ter­be­ker wat die voor­ma­li­ge B­rit­se premier sir Win­ston C­hur­chill uit­beeld, kan die na­week aan­ge­skaf word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.