Goeie kans vir ver­nuf­ti­ge ver­sa­me­laars van kuns

Beeld - - Eiendomme & Veilings -

Ver­nuf­ti­ge kuns­ver­sa­me­laars moe­nie Sand­ton Aucti­o­neers se ka­ta­lo­gus­vei­ling die na­week misloop nie.

Oud en jonk gaan in die ver­soe­king ge­bring word wan­neer dié vei­lings­huis mô­re en Son­dag 3 350 lot­te in­slui­tend skil­de­rye, Oos­ter­se ta­py­te en beeld­hou­wer­ke op­veil.

On­der die skil­de­rye tel wer­ke van Ti­nus de Jongh, A­dolph Jent­sch, Er­rol Boy­ley, W.H. Coet­zer, Pa­trick Ra­pai, Carl Bu­ch­ner, A­dri­aan Bos­hoff en ve­le meer.

Een van die hoog­te­pun­te is Hugo Nau­dé se Surf Bre­a­king, ’n o­lie­werk op doek.

90 van die lot­te is nu­we Oos­ter­se ta­py­te, waar­on­der sy­ta­py­te van goeie ge­hal­te. Al die i­tems word met waar­da­sie- en egt­heid ser­ti­fi­ka­te ver­koop.

‘‘

Oud en jonk gaan in die ver­soe­king ge­bring word.

Die vei­ling word in die Li­fe­sty­le-kuns­ga­le­ry in die Li­fe­sty­le-tuin­sen­trum in Rand­park­rif in Jo­han­nes­burg ge­hou en be­gin om 10:30 op al­bei die vei­lings­dae.

Die ar­ti­kels kan op al­bei dae ’n uur voor­dat die ver­ko­ping be­gin, be­sig­tig word.

Be­lang­stel­len­des kan Ali K­han­se­fid vir meer in­lig­ting by 083 231 0729 bel.

Die ka­ta­lo­gus kan by www. sand­to­naucti­o­neers.com af­ge­laai word.

Hugo Nau­dé se Surf Bre­a­king, een van die hoog­te­pun­te op Sand­ton Aucti­o­neers se ka­ta­lo­gus­vei­ling die na­week.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.